Hoërskool Noordheuwel

Hoërskool Noordheuwel ‘n Skool waar uitnemendheid sy eie resies hardloop, daar ‘n passie is om voluit te lewe en veilige en gelukkige leerders hulself kan tuismaak
(423)

Baie geluk!
02/09/2026

Baie geluk!

SportOnsPassieFast 5 Netbal Uitslae: Week 3Baie geluk nories!
01/09/2026

SportOnsPassie
Fast 5 Netbal Uitslae: Week 3
Baie geluk nories!

🎉 WOLKEMARK BY HOËRSKOOL NOORDHEUWEL! 🎉Kom geniet ’n lekker aand saam met ons! Toegang is heeltemal gratis en daar is ie...
01/09/2026

🎉 WOLKEMARK BY HOËRSKOOL NOORDHEUWEL! 🎉

Kom geniet ’n lekker aand saam met ons! Toegang is heeltemal gratis en daar is iets vir die hele gesin.

🎶 “Live bands”
🍔 Heerlike kosstalletjies
🎡 Pretpark vir die kinders, oop tot 21:00

📅 Vrydag, 11 September 2026
⏰ 18:00–21:00
📍 Hoërskool Noordheuwel

Bring die hele gesin en kom kuier saam by die Wolkemark! 💙
fans

01/09/2026
01/09/2026

🎉 ONS KOMPETISIE-WENNERS! 🎉

Baie geluk aan ons gelukkige wenners! 🥳
WENNERS:

AFRIKAANS IN DIE WOLKE - MARDI POTTAS BLIGNAUT - 10 Kaartjies

AFRIKAANS IN DIE WOLKE - .MICHELLA - 10 Kaartjies

WATERBRIEF - RONEL VOS - 4 Kaartjies

RËUNIE - CHARLOTTE VAN WYK - 4 Kaartjies

MA’S WAT KOOK - HANNETJIE JOOSTE - 2 Kaartjies

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het - julle ondersteuning beteken baie vir ons! 💙 Wenners, kontak asseblief [email protected] om julle pryse te ontvang.

VAKATURE: EERSTESPANRUGBY HOOFAFRIGTER🏉Hoërskool Noordheuwel nooi dinamiese en gedrewe kandidate om aansoek te doen vir ...
31/08/2026

VAKATURE: EERSTESPANRUGBY HOOFAFRIGTER🏉

Hoërskool Noordheuwel nooi dinamiese en gedrewe kandidate om aansoek te doen vir die pos van Hoofafrigter van die eerstespan rugby, met ingang van 1 Oktober 2026.

📧 Stuur ’n omvattende CV na [email protected]
📅 Aansoeke sluit 10 September 2026.

Wanneer die skoolgees só goed is, moet selfs Airlink ’n draai kom maak! ✈️💙 Airlink Springboks
31/08/2026

Wanneer die skoolgees só goed is, moet selfs Airlink ’n draai kom maak! ✈️💙 Airlink Springboks

Gelukkige verjaarsdag, Mnr Kriel! 🎉Baie dankie vir alles wat u elke dag vir Hoërskool Noordheuwel en die hele Noordheuwe...
31/08/2026

Gelukkige verjaarsdag, Mnr Kriel! 🎉

Baie dankie vir alles wat u elke dag vir Hoërskool Noordheuwel en die hele Noordheuwel-familie doen. Dankie vir u toewyding, harde werk en die hart waarmee ons gelei word.

Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met geluk, liefde en baie mooi oomblikke. Baie geluk!

Foto’s: Lara Laidlaw 📷

SportOnsPassie 🚴 Bergfiets: Cycle Lab School Mountain BikingBaie geluk aan ons Nories wat puik presteer het! 👏          ...
31/08/2026

SportOnsPassie 🚴

Bergfiets: Cycle Lab School Mountain Biking
Baie geluk aan ons Nories wat puik presteer het! 👏

Ivan Pretorius – 30ste in sy ouderdomsgroep
Zander Janse van Vuuren – 35ste in sy ouderdomsgroep
Nikolai Jeffery – 44ste in sy ouderdomsgroep

’n Spesiale gelukwensing aan ons Graad 8’s wat op hulle stukke was:
Estiaan van der Merwe (25ste), Daniël Venter (26ste), Morney Pretorius (29ste) en Nathan Potgieter (36ste) in die o.14 seuns-ouderdomsgroep

Lucrisha Jacobs (6de), Janli Bester (15de) in die o.14 dogters-ouderdomsgroep

Baie dankie aan almal wat Saterdag deelgeneem het en gehelp het om die dag so spesiaal te maak. Ons waardeer elkeen se moeite. Dankie dat julle die span se naam so hoog gehou het. 🩵

Address

Bell Drive, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Noordheuwel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hoërskool Noordheuwel:

Shortcuts

Share