07/06/2026
Ons skool het gister met trots deelgeneem aan die Youth Day Indoor Soccer Tournament in Saldanha. Ons leerders het uitstekende sportmangees, spanwerk en deursettingsvermoë getoon.
Baie geluk aan Micayla wat aangewys is as die Beste Meisiesokkerspeler van die Dag.