07/03/2026
Vir die eerste keer in die Geskiedenis van Luckhoff Gekombineerde Skool het ons toutrek as sport begin. Net 2 week gelede. Ons deelnemers met geen ondervinding het verlede week Gaan deelneem in Koffiefontein. Hulle during deur na die interprovinsiale kompetisie vandag in Jacobsdal met Vrystaat teen Noord Kaap. Ons deelnemers het verbasend baie goed gedoen met ons 230 kg kaalvoet deelnemers wat die eerste plek weggeraap het voor die Ander deelnemers wat Al gesout was / is in hierdie sportsoort.
Met ons Ander deelnemers met n bietjie meer oemph sal ons volgende jaar deurdruk na die SA toutrek Kampioenskappe.
Wat n belewenis vir hierdie leerders wat gewus het dat hulle vir niemand terugstaan nie.
DANKIE OOM G. Jys n yster.
Ons afrigters julle is tops
Luckhoff Gekombineerde skool is inderdaad intriguing. They captured everybodies attention at the competition
We are the EAGLES / IGLETS