Uitkyk Primêre Skool

Uitkyk Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Uitkyk Primêre Skool, Public School, Suikerhoek Street, Lutzville.

19/02/2026
13/02/2026
Uitkyk Trots 💜💚🖤Hierdie is ons ongelooflike Uitkyk span – ’n groep mense met groot harte, passie vir kinders en ’n liefd...
13/02/2026

Uitkyk Trots 💜💚🖤

Hierdie is ons ongelooflike Uitkyk span – ’n groep mense met groot harte, passie vir kinders en ’n liefde vir wat ons elke dag doen. Dankie vir elkeen se harde werk, omgee en span­gees. Saam maak ons ’n verskil! 🌟

Sterkte aan al die atlete wat deel is van die NWB-span! Julle maak Suid-Afrika trots! 💪 Hou aan om te gee, ons is agter ...
07/02/2026

Sterkte aan al die atlete wat deel is van die NWB-span! Julle maak Suid-Afrika trots! 💪 Hou aan om te gee, ons is agter julle! Julle kan dit doen! Suid-Afrika kyk na julle, gaan maak ons trots! 💚💜🤍!

05/02/2026

Goeiedag ouers/voogde
Ons herinner u vriendelik aan môre se fotodag.

Leerders moet asseblief netjies in volledige skoolklere geklee wees.
• Dogters se hare moet netjies gevleg wees.
• Seuns se hare moet netjies geskeer wees.

Dankie vir u samewerking. 📸

🕊️ In Liefdevolle HerinneringDie Uitkyk Primêre Skool gemeenskap betuig ons innige meegevoel aan Mnr. Thys en sy familie...
23/10/2025

🕊️ In Liefdevolle Herinnering

Die Uitkyk Primêre Skool gemeenskap betuig ons innige meegevoel aan Mnr. Thys en sy familie met die afsterwe van sy pa, Mnr. Alexander Thys.
Mag julle vertroosting vind in die liefde en ondersteuning van familie en vriende in hierdie moeilike tyd.

Gedenkdiens en Begrafnisreëlings:
📅 Gedenkdiens: Woensdag, 22 Oktober 2025 om 19:00
📅 Begrafnisdiens: Saterdag, 25 Oktober 2025
🏠 Tuisdiens: 09:00
⛪ Kerkdiens: 10:00
📍 Bethesda AME Church, Worcester

Mag sy siel in vrede rus. 🤍

Address

Suikerhoek Street
Lutzville
8165

Telephone

+27272171080

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitkyk Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category