Lydenburg Dienssentrum

Lydenburg Dienssentrum Die hart van die dorp wat agter alle senior burgers kyk oor 60 jaar en ouer. Waarvan 80 slegs 'n staats pension van R1980 per maand ontvang.

Die dienssentrum is vir senior burgers ouer as 60 jaar wat:
* Basiese behoeftes verskaf bv klere te was en stryk, toonnaels te knip en na hulle voete om te sien, kos te voorsien, hare te doen ens.
* Na hulle gesondheid om te sien
* geld in te samel vir hulle lede

Lydenburg dienssentrum het tans 114 ingeskrewe lede. Hiervan moet hulle lewe......maar jy kan help! Eendag wanneer jy oud word, gaan daar weer 'n ander nageslag wees wat agter jou moet kyk. Begin nou om die siklus van omsien te wees.

27/08/2026
You don’t have to have it all figured out to be a strong woman. Keep growing, keep learning and keep becoming. Happy Wom...
09/08/2026

You don’t have to have it all figured out to be a strong woman. Keep growing, keep learning and keep becoming. Happy Women’s Day.

En nou ook Rebound Warriors Lydenburg vir ons lede!!! Kontak 013 2353875 of 072 855 7784
27/05/2026

En nou ook Rebound Warriors Lydenburg vir ons lede!!! Kontak 013 2353875 of 072 855 7784

Vandag eer ons al die mammas, oumas en moederfigure wie se liefde, wysheid en omgee generasies gevorm het.Dankie vir elk...
10/05/2026

Vandag eer ons al die mammas, oumas en moederfigure wie se liefde, wysheid en omgee generasies gevorm het.

Dankie vir elke opoffering, elke trooswoord en die krag waarmee julle deur elke seisoen van die lewe gestap het. Julle teenwoordigheid is ‘n seën vir families en vir ons gemeenskap.

Mag hierdie Moedersdag gevul wees met liefde, waardering en kosbare oomblikke saam met julle geliefdes.

Gelukkige Moedersdag van almal by Lydenburg Dienssentrum.

Ons is volstoom aan die gang in 2026!!
15/04/2026

Ons is volstoom aan die gang in 2026!!

Address

42 Rensburg Street
Lydenburg
1120

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:00
Tuesday 08:30 - 15:00
Wednesday 08:30 - 15:00
Thursday 08:30 - 15:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lydenburg Dienssentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Lydenburg Dienssentrum:

Shortcuts

Share