Die Berghuisie

Die Berghuisie This Self-Catering cottage is situated in the heart of the Swartland, on the farm Helderfontein, 18km South West of Malmesbury on the R302.

Permanently closed.
Neem asb kennis - Die Berghuisie se deure sluit 31 Januarie 2021. Baie dankie vir almal se lojale ondersteuning die afge...
25/01/2021

Neem asb kennis - Die Berghuisie se deure sluit 31 Januarie 2021.

Baie dankie vir almal se lojale ondersteuning die afgelope 10jaar!! Ons sal ons getroue gaste mis!!

05/08/2019

Ons het ‘n kansellasie gehad vir hierdie langnaweek!! Berghuisie is dus beskikbaar vir 9-12Aug!! Inbox my vir bespreking!!

14/08/2018

Kansellasie gehad vir hierdie naweek 17-19 Augustus!! Boek nou jou heerlike rus naweek!!

18/07/2018

Augustus is reeds vol bespreek!! Bespreek nou jou naweek in September om teleurstelling te voorkom!!

05/07/2018

Last minute cancellation!! Berghuisie is beskikbaar vir hierdie naweek! Laat weet indien jy hom wil boek!! 072 4600 583

27/06/2018
27/06/2018

Kansellasie vir hierdie naweek (29-1 Julie) gehad! Boek en bespreek nou!!

Kom ontspan lekker by Die Berghuisie! Bespreek nou jou naweek by 072 4600 583!
19/06/2018

Kom ontspan lekker by Die Berghuisie! Bespreek nou jou naweek by 072 4600 583!

Bespreek HIERDIE naweek by die Berghuisie en kry 20% afslag!! Slegs R880 vir die naweek!! Bespreek by 072 4600 583!(Afsl...
18/05/2018

Bespreek HIERDIE naweek by die Berghuisie en kry 20% afslag!! Slegs R880 vir die naweek!! Bespreek by 072 4600 583!
(Afslag slegs geldig vir 18-20 Mei 2018!!)

02/05/2018

Ons is het slegs 'n paar naweke nog beskikbaar by die Berghuisie! Bespreek vandag nog om teleurstelling te voorkom!!

Goeie nuus!! Die Berghuisie sal weer oop wees vanaf 1 Mei 2018!! Bespreek nou jou naweek by ons, om teleurstelling te vo...
23/04/2018

Goeie nuus!! Die Berghuisie sal weer oop wees vanaf 1 Mei 2018!! Bespreek nou jou naweek by ons, om teleurstelling te voorkom!!

Address

Malmesbury
7300

Telephone

0724600583

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Berghuisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Berghuisie:

Share