Bakvissies Swemskool

Bakvissies Swemskool Bied Kwaliteit swemafrigting aan die swemmer in 'n vriendelike en veilige omgewing. Ons glo aan die persoonlike groei van elke individu.

Ons missie is om liefde vir die water asook die sport te ontwikkel in 'n vriendelike en veilige omgewing. Deur ons ondervinding en ervaring te kombineer met die beproefde metodes van die PSTCA (Professional Swimming Teachers and Coaches Association), SDIT (Swim Dynamics Instructor Training) en Swim SA (Swimming South Africa) verseker ons dat die lesse 'n hoë standaard kan handhaaf. Hierdie instans

ies se beproefde afrigtings metodes fokus op styl, tegniek en stamina, terwyl die leerder steeds binne sy eie raamwerk groei en vorder. By BAKVISSIES SWEMSKOOL plaas ons deurentyd 'n groot premie op die veiligheid van jou kind.

26/08/2019
21/09/2017
04/01/2017

Voorspoedige nuwe jaar vir almal.

Swemklasse en klasindelings begin die 9de Januarie.

Daar sal hier en daar veranderings wees aan die klastye agv graad R kinders wat nou in graad 1 is ens.

Ons sal kontak maak sodra tye gefinaliseer is.

Kontak my gerus indien daar enige vrae is by 0825883502

Bakvissie Groete:
Leani
🐬🐠🐳

30/11/2016

Ons het vandag gesluit vir die vakansie...
Geniet julle vakansie en wees veilig as julle reis!! 🏖
Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2017.
Swemgroete 💦

19/10/2016
02/10/2016

Swem gaan normaal aan gedurende die vakansie.
Indien jul nie gaan swem nie, laat weet my asb.

Vir die kinders wat weg is, geniet die rus en kom veilig terug.

Swem groete...

Swemklasse het begin!
06/09/2016

Swemklasse het begin!

Address

Skool Street
Marble Hall
0450

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

0825883502

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakvissies Swemskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Bakvissies Swemskool:

Share