17/07/2019
Dis amper weer tyd vir Loskop Game Breeders en Classic Game Breeders se jaarlikse wildsveiling! Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Daar is ook 'n kontantkroeg en verskeie kosstalletjies beskikbaar. 3 Augustus 2019 om 11:00 by Die Raasblaar Caravan Park.