Koedoesrand Game Capture

Koedoesrand Game Capture Kontak ons enige tyd vir Steenbokke & Duikers. Ons vang self, voer, vervoer & lewer af.

Geen deposito of vooruitbetalings nie-betaling op ons wild geskied by aflewering alleenlik
Ons is by Parkeraad geregistreer permitno S0213LP en Sertifikaat 098730

02/09/2026

Ons Sable aflewering. Ons is trots op ons werk

01/09/2026

Gesonde jong wild is ook in aanvraag en hier is n jong Nyala bulletjie wat ons afgelewer het

31/08/2026

Nog so bietjie trots... goue wildebees aflewering

30/08/2026

Hierdie mooi koedoebul by Marken afgelewer. Kyk met watse grasie spring hy uit.

27/08/2026

Vandag hierdie steenbokkies en duikerooi afgelewer duskant Rustenburg area. Baie trots op ons werk

08/08/2026

Een van vier nyala Bulle wat ons vanoggend afgelewer het.

04/08/2026

Vandag vier baie jong nyalas gevang wat in kwarantyn gaan staan en. op 19 Augustus gaan vlieg om uitgevoer te word. Elke fasset van die wildbedryf is nooit dieselfde nie (siestog hulle is so "dom" in die aand) 🦌🦌

02/08/2026

Sable aflewering Baltimore area. Trots op ons werk

So het ons vandag 58 Sables en Roans dosseer agv n longontsteking - uitbraak.  Die man skiet meds en ek ook met n "paint...
31/07/2026

So het ons vandag 58 Sables en Roans dosseer agv n longontsteking - uitbraak. Die man skiet meds en ek ook met n "paintball gun" om die diere te merk. Spanpoging en trots om siek diere weer op die been te kry

30/07/2026

Die tweede Swartwitpens se aflewering vandag (Sable, haar bul, my bul...)

Address

Hoek Landgoed
Marken
0506

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koedoesrand Game Capture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share