Laerskool Republiek

Laerskool Republiek Inligting aangaande die skool en skoolaktiwiteite

31/08/2026
Nog 'n bederf van Panarottis Meyerton en ons prefekte. Baie geluk met jou verjaarsdag, juf. Phyfer!
26/08/2026

Nog 'n bederf van Panarottis Meyerton en ons prefekte. Baie geluk met jou verjaarsdag, juf. Phyfer!

Rippies spog met 20 landloopatlete wat aan die D7-kampioenskappe gaan deelneem!
26/08/2026

Rippies spog met 20 landloopatlete wat aan die D7-kampioenskappe gaan deelneem!

Republiek de Talento is om die draai! Kontak juf. Lubbe vir meer inligting. Leerders van ander skole mag ook deelneem. S...
25/08/2026

Republiek de Talento is om die draai! Kontak juf. Lubbe vir meer inligting. Leerders van ander skole mag ook deelneem. Skryf betyds in!

Ons wikkelpoppies hou Rippies se naam hoog! Baie geluk met julle tweede plek.
25/08/2026

Ons wikkelpoppies hou Rippies se naam hoog! Baie geluk met julle tweede plek.

Vreemde, snaakse en kreatiewe hoede het vandag behoorlik die koppe laat draai!
21/08/2026

Vreemde, snaakse en kreatiewe hoede het vandag behoorlik die koppe laat draai!

Ons wikkelpoppies is gereed vir Show your talent se showcase optrede. Julle lyk pragtig! Geniet dit en sterkte!
15/08/2026

Ons wikkelpoppies is gereed vir Show your talent se showcase optrede. Julle lyk pragtig! Geniet dit en sterkte!

Vandag was dit Juf. Lubbe se b***t om bederf te word. Met ’n heerlike middagete van Panarottis Meyerton en die prefekte ...
13/08/2026

Vandag was dit Juf. Lubbe se b***t om bederf te word. Met ’n heerlike middagete van Panarottis Meyerton en die prefekte is haar verjaarsdag sommer ekstra spesiaal gemaak.

Baie geluk, Juf. Lubbe!

Address

Rose Avenue
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Republiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category