Sektor 4 Radio Group

Sektor 4 Radio Group Sektor 4 Radio Group/ Neigberhood watch

25/08/2025

SAPS adopts a zero-tolerance approach to taxi violence, intimidation.

13/08/2025

Die familie van Kobus Pretorius is rasend van bekommernis nadat hy ’n paar daar gelede net verdwyn het.

01/08/2025

Section of Meyer Street closed to allow repairs of sinkhole near bridge.

16/07/2025

Die 19-jarige jong man wat Vrydag vanaf sy ouerhuis verdwyn het, is gekry.

16/07/2025

Low-water bridge still closed, despite promises from municipality.

16/07/2025

Koperdiewe het groot skade in Dennesig en Kanonkop aangerig nadat ses watermeters in een nag gesteel is.

12/06/2025

Inwoners van Kanonkop word gevra om op die uitkyk te wees vir ’n fiets wat vanmiddag gesteel is.

12/06/2025

Die sindikate wat hekmotors en wiele steel, het wéér toegeslaan in Dennesig!

12/06/2025
02/06/2024

‼️INSIDENT VERSLAG VIR DIE LAASTE 7 DAE‼️

❗5 Melrose Straat, Dennesig garage ingebreek en gereedskap gesteel

❗Ingebreek by 49 Helen Joseph Straat, Dennesig. Fietse uit garage gesteel.

❗4 Cr Swart Straat ingang is Japie Greyling Straat, Dennesig, 02:52 kwaad doeners in die erf, alarm het afgegaan.

❗5 Helen Joseph Straat, vroeg oggend ure kwaad doeners probeer inkom.

❗Hertzog straat, Dennesig ook bande gesteel.

❗Violet Straat kwaad doeners by 2 huise se hekke, Kanonkop

Sektor 4 Nood Roep Radio Groep
Kanonkop, Dennesig, Middedorp Radiogroep

*Goeie dag aan elke Sektor 4 lid.* Ons benodig asseblief  HULP met  patrollie in ons area's vir Sondag aand, maandag sow...
19/03/2023

*Goeie dag aan elke Sektor 4 lid.*

Ons benodig asseblief HULP met patrollie in ons area's vir Sondag aand, maandag sowel as dinsdag. As daar enige lede is wat sal belangstel om ons by te staan kontak asb Johan 084 528 7278 sodat ons n lys kan opstel. So ook inligting kan deur gee met gebeure in ons area.
Mens kan net 'n verskil maak deur SAAM te STAAN.

Baie dankie

*Good day all Sektor 4 members*
We're in urgent need of members that can assist us with patrolling our areas for Sonday evening, Monday and Tuesday. If you can assist us please contact Johan 084 528 7278, so he can put your name on the list and for further information.
Together we can make a difference.

Thank you.

Address

Middelburg
1055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sektor 4 Radio Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category