Laerskool Uitkyk

Laerskool Uitkyk Laerskool Uitkyk - Altyd vorentoe!

Baie geluk Elsie Gouws!Jy maak ons baie trots met jou 1ste en 2de plekke by die The Beagle Association of Gauteng se kam...
27/08/2026

Baie geluk Elsie Gouws!

Jy maak ons baie trots met jou 1ste en 2de plekke by die The Beagle Association of Gauteng se kampioenskapskou.

Mag jy en Aster -" A star is rising of Kaperjolle" nog vele plekke verower.

Hou so aan!

๐Ž๐ง๐ญ๐ก๐จ๐ฎ ๐๐ข๐ž ๐ค๐ฅ๐š๐ฌ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐จ๐ฉ๐ข๐ง๐ !Vrydag is om die draai en die leerders van graad 1 en 2 is besig om te werkskaf aan al die lekk...
26/08/2026

๐Ž๐ง๐ญ๐ก๐จ๐ฎ ๐๐ข๐ž ๐ค๐ฅ๐š๐ฌ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐จ๐ฉ๐ข๐ง๐ !

Vrydag is om die draai en die leerders van graad 1 en 2 is besig om te werkskaf aan al die lekkernye.

Onthou om genoeg geld in te pak om hierdie leerders te ondersteun!

๐‹๐š๐ž๐ซ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅ ๐”๐ข๐ญ๐ค๐ฒ๐ค ๐ฌ๐ž ๐ญ๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง ๐ก๐จ๐ฎ ๐จ๐ง๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ญ๐จ๐ง๐ž.Op 29 Julie wen Cornelis Uys sy enkels.Op 19 Augustus wen Liebenette ...
26/08/2026

๐‹๐š๐ž๐ซ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ฅ ๐”๐ข๐ญ๐ค๐ฒ๐ค ๐ฌ๐ž ๐ญ๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง ๐ก๐จ๐ฎ ๐จ๐ง๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ญ๐จ๐ง๐ž.

Op 29 Julie wen Cornelis Uys sy enkels.
Op 19 Augustus wen Liebenette en Phillip ook hul enkels.
Die res van die span hou ook die ander spelers op hul tone met hul ratsheid en balvaardighede.
Kyk uit vir die tennisspan hul gaan nog groot pryse wen!
๐‘บ๐’†๐’–๐’๐’”
Jano van Zyl
Cornelis Uys
Samuel Steele
Caleb Viljoen
Phillip Myburg
๐‘ด๐’†๐’Š๐’”๐’Š๐’†๐’”
Leony Bosch
โ Michelle de Noon
โ Liebenette Botha
Kylie van Zyl
McKenzie Ross

Hou so aan. Julle maak ons trots!

๐Š๐š๐ง ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐ฅ๐จ ๐๐ข๐ฌ ๐š๐ฅ ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐š๐š๐ฌ๐ญ๐ž ๐ฏ๐จ๐ฅ ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฏ๐š๐ง ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ?Hierdie week begin rustig en sluit af met 'n lekker klasverkoping van...
24/08/2026

๐Š๐š๐ง ๐ฃ๐ฒ ๐ ๐ฅ๐จ ๐๐ข๐ฌ ๐š๐ฅ ๐๐ข๐ž ๐ฅ๐š๐š๐ฌ๐ญ๐ž ๐ฏ๐จ๐ฅ ๐ฐ๐ž๐ž๐ค ๐ฏ๐š๐ง ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ?

Hierdie week begin rustig en sluit af met 'n lekker klasverkoping van die graad 1's en 2's.

Sterkte aan al die leerders met hul toetse,take en sport.

Mag dit 'n vervullende week vir almal wees.

Baie sterkte aan almal wat betrokke is by die Uitkyk Geloftefees se Gongskiet vandag.Mag die natuur mooi saamwerk en die...
22/08/2026

Baie sterkte aan almal wat betrokke is by die Uitkyk Geloftefees se Gongskiet vandag.

Mag die natuur mooi saamwerk en die koeรซls die teikens tref.

Sterkte aan diegene wat moet werk en die wat moet skiet.

Baie dankie ook aan elkeen wat รฑ bydra gelewer het om die dag moontlik te maak.

21/08/2026

Die Uitkyk Blinkwater Gholfdag is in volle swang.

Almal is besig om te werkskaf en die geselligheid te geniet.

Baie dankie aan elkeen se bydra om die dag รฑ sukses te maak.

Laerskool Uitkyk spog ook met breinkrag. Die skaakspan hou ons naam hoog met hul besondere skaakspel. Welgedaan aan die ...
20/08/2026

Laerskool Uitkyk spog ook met breinkrag. Die skaakspan hou ons naam hoog met hul besondere skaakspel. Welgedaan aan die 0/11 en 0/13 spanne met hul pragtige spel op die 31ste Julie
๐ŸŽ/๐Ÿ๐Ÿ ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง
1. Cornelis Uys
2. โ Luhan Coetzer
3. โ Renier Bezuidenhout
4. โ Caleb Viljoen
5. โ James McGeer
6. โ Joshua Viljoen

en die
๐ŸŽ/๐Ÿ๐Ÿ‘ ๐ฌ๐ฉ๐š๐ง
1. Jano van Zyl
2. โ F.J van Zyl
3. โ Ruben Engelbrecht
4. โ Junior Joubert
5. โ Wessel Pretorius
6. โ Samuel Steele
7. โ Wian van der Merwe
8. โ Leony Bosch
9. โ Sebastiaan Brits
10. โ Michelle de Noon

โ›ณ๐ˆ๐ฌ ๐ฃ๐ฒ ๐ซ๐ž๐  ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐†๐ก๐จ๐ฅ๐Ÿ๐๐š๐  ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฃ๐š๐š๐ซ?โ›ณSpesiale dank aan  ๐—•๐—น๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜„๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐˜‚๐—น๐—ฒ vir al hul harde werk om die dag moontlik ...
19/08/2026

โ›ณ๐ˆ๐ฌ ๐ฃ๐ฒ ๐ซ๐ž๐  ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐†๐ก๐จ๐ฅ๐Ÿ๐๐š๐  ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐ฃ๐š๐š๐ซ?โ›ณ

Spesiale dank aan ๐—•๐—น๐—ถ๐—ป๐—ธ๐˜„๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐— ๐—ฒ๐˜‚๐—น๐—ฒ vir al hul harde werk om die dag moontlik te maak.

Baie dankie ook aan elke borg, speler en diegene wat betrokke is by die dag.

Laerskool Uitkyk waardeer elkeen se fantastiese bydra.

๐‘บ๐’Š๐’†๐’ ๐’‹๐’–๐’๐’๐’† ๐‘ฝ๐’“๐’š๐’…๐’‚๐’ˆ!๐ŸŒ๏ธ

Laerskool Uitkyk se Landloop span spog met hul hardloopvernuf en uithouvermoรซ. Lijan Grobler Adelia CoetzerLeonard Bosch...
19/08/2026

Laerskool Uitkyk se Landloop span spog met hul hardloopvernuf en uithouvermoรซ.

Lijan Grobler
Adelia Coetzer
Leonard Bosch
Luhan Coetzer
Leony Bosch

Baie geluk met jul prestasies en hou so aan!

Baie geluk, Selma!Ons is ongelooflik trots op jou pragtige prestasie vir Laerskool Ponie ruiters.Mag jy en Daydream Jane...
18/08/2026

Baie geluk, Selma!

Ons is ongelooflik trots op jou pragtige prestasie vir Laerskool Ponie ruiters.

Mag jy en Daydream Jane Eyre nog vele prestasies verower.

Address

C49 Stoffberg Road Via R555
Middelburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

0132454303

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Uitkyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Uitkyk:

Shortcuts

Share