De Voetpadkloof

De Voetpadkloof De Voetpadkloof Resort, situated in the Loskop valley and 40 km north of
Middelburg, about 2½ hour?

10/06/2026
28/04/2026
🤍💙De Voetpadkloof het 'n nuwe baba! 'n Wit-blou wildebees wat sy eie unieke stempel op dieveld afdruk.🐃Met sy sagte kleu...
19/03/2026

🤍💙De Voetpadkloof het 'n nuwe baba! 'n Wit-blou wildebees wat sy eie unieke stempel op die
veld afdruk.🐃
Met sy sagte kleure en sterk teenwoordigheid bring hy 'n vars gevoel van hoop en lewe. 'n Klein
wonder wat groot stories gaan dra.

Kom geniet dit hier saam ons in ons Chalets✨
13/03/2026

Kom geniet dit hier saam ons in ons Chalets✨

Kom kuier saam in ons safaritent – waar die veld se stilte, lanternlig en kampvuurstories saam ’n onvergeetlike ervaring...
04/03/2026

Kom kuier saam in ons safaritent – waar die veld se stilte, lanternlig en kampvuurstories saam ’n onvergeetlike ervaring skep 🌿✨

🌳🚶‍♀️Kuil- staproete👣🌊
03/02/2026

🌳🚶‍♀️Kuil- staproete👣🌊

Address

Farm 1 Toevlugt 269 N11
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 19:30
Saturday 08:00 - 19:30

Telephone

+27132458500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Voetpadkloof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to De Voetpadkloof:

Share