REGIMENT HILLCREST VERENIGING - PRETORIA SOUTH AFRICA

REGIMENT HILLCREST VERENIGING - PRETORIA SOUTH AFRICA Regiment Hillcrest was founded in 1962 in Pretoria South Africa. The unit was closed in 2003.

This Facebook site is for members of the Former Regiment and will form part of the History of Regiment Hillcrest project.

Hillcrest Makkers, wie gaan saam met my op 26 Mei die krans kom lê?  Laat weet asb.
17/05/2019

Hillcrest Makkers, wie gaan saam met my op 26 Mei die krans kom lê? Laat weet asb.

11/02/2019

Kmdt. Wallie Louw, 11 November 1983, Vryheid van Stad Pretoria. Luister na boodskap.

Ons onthou. Saluut!!!
20/01/2019

Ons onthou. Saluut!!!

Regiment Hillcrest oumanne wen SA Infanterie Ass skietdag (windbukse) tydens Hinderlaag op 15 Sept.  die SA Infanterie A...
17/09/2018

Regiment Hillcrest oumanne wen SA Infanterie Ass skietdag (windbukse) tydens Hinderlaag op 15 Sept. die SA Infanterie Ass hou maandeliks Hinderlaag waar Infanterie bymekaarkom.

Groete van die ou manne by die Gedenkdiens Mei 2018.  Kol Wallie Louw, RSM Willi Hook, RSM Cysil Anderson, en RSM Tertiu...
25/06/2018

Groete van die ou manne by die Gedenkdiens Mei 2018. Kol Wallie Louw, RSM Willi Hook, RSM Cysil Anderson, en RSM Tertius Zitzke

Saluut Regiment Hillcrest makkers
20/01/2018

Saluut Regiment Hillcrest makkers

Mag hierdie feesseisoen besonders wees,‘n ryke oes uit die jaar se omgee-oomblikke en liefdesblyke samekoms van geliefde...
25/12/2017

Mag hierdie feesseisoen besonders wees,
‘n ryke oes uit die jaar se omgee-oomblikke
en liefdesblyke samekoms van geliefdes, familie en vriende,
‘n vredestyd vir almal waar die Nuwejaar
‘n tyd sal wees vir stille inspirasie vir die toekoms,
‘n tyd om die saad te groei en geluk te saai,
‘n tyd van Geloof en
Vertroue dat die beste nog voorlê.

"Ontkous die Vaandel"  73 Brigade se laaste parade. Meers as 200 Regiment Hillcrest lede ontvang die Unitas medalje
12/11/2017

"Ontkous die Vaandel" 73 Brigade se laaste parade. Meers as 200 Regiment Hillcrest lede ontvang die Unitas medalje

Ons sal nooit vergeet!!! Saluut
20/01/2017

Ons sal nooit vergeet!!! Saluut

Mag hierdie feesseisoen vir julle besonders wees,‘n ryke oes uit die jaar se omgee-oomblikke en liefdesblyke samekoms va...
25/12/2016

Mag hierdie feesseisoen vir julle besonders wees,
‘n ryke oes uit die jaar se omgee-oomblikke
en liefdesblyke samekoms van geliefdes, familie en vriende,
‘n vredestyd vir almal waar die Nuwejaar
‘n tyd sal wees vir stille inspirasie vir die toekoms,
‘n tyd om die saad te groei en geluk te saai,
‘n tyd van Geloof en
Vertroue dat die beste nog voorlê.

Address

Posbus 25334
Monument Park
0105

Telephone

+27825524525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when REGIMENT HILLCREST VERENIGING - PRETORIA SOUTH AFRICA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to REGIMENT HILLCREST VERENIGING - PRETORIA SOUTH AFRICA:

Share