Change for People SA

Change for People SA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Change for People SA, Political organisation, Mossel Bay.

Change for People NPC (2021/198610/08)
AS A NATION TOGETHER WE MAKE THE CHANGE THAT WE WANT TO SEE AND LIVE
What's app 0824960417
[email protected]
Banking details for donations
Capitec
Change for people
Acc nr 2512250306

09/08/2026

Happy WOMEN'S DAY to all Mothers, Daughters, Sisters and Woman of South Africa. Thank you for being the backbone and rock to all all the PEOPLE. You as woman brings the CHANGE to us all.

26/07/2026
18/07/2026

MOSSELBAAI MARCH TEN OPSIGTE VAN BEHUISING.

Ja dit is waar. Daar is n groot behuisings tekort onder die laer inkomste groep en ja Moutain View staan leeg en pronk daar teen Louis Fourie weg, die probleem le daarin dat om jou naam op die begunstigde begunstigde lys te he beteken nie dat jy nou n eenheid ter waarde van R 429 000,00 verniet moet kry nie. Die eenhede het nie net uit die aarde opgereis nie, dit het geld gekos, betekende dit is te koop, of kontant of deur n banklening. Dit is waar die probleem le en Anco Barker, Marius Fransman, Curt van Heerden en hoofsaaklik die PMC, lei die mense aan hulle neuse rond met vals en oningeligte inlingting vir eie en politieke gewin, ipv om die MENSE, Bruin, Swart en Wit te laat verstaan dat hulle moet finasieel kwalifiseer om so eenheid te betrek. Anco Barker is in haar eie besig met n smeer wraaktog teenoor die Mosselbaai Munisipale raad en verloor uit die oog dat sy mense se lewens hierdeur verwoes. Ons verstaan Dat Mosselbaai Munisipaliteit en die Provinsale regering tans besig is om die tekortkominge tov MENSE se finansieele tekortkoming te probeer aanspreek op n paar moontlike maniere en ons glo dat hulle dit sal oplos. Ons boodskap aan Anco en die PMC is dat hulle moet ophou om op ander se name te ry en eerder n verandering vir die MENSE daar te stel deur eers na die PMC en sy verteenwoordigers se tekortkominge om te sien. Wees leiers en nie touleiers nie. Die MENSE is nie beeste en donkies nie. DA Mayor Dirk Kotzé

Address

Mossel Bay
6500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Change for People SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Change for People SA:

Shortcuts

Share