09/09/2015
Is jy nog opsoek na 'n wegbreek-plekkie vir die langnaweek in September? Dis die laaste langnaweek voor Desember! Maak gebruik van die geleentheid en kontak ons gerus, ons het nog vir jou 'n plekkie beskikbaar. Bespreek vir 2 nagte en kry jou 3de nag gratis!
Are you still searching for a place for your break-away, the long weekend in September? It's the last long weekend before December! Make use of the opportunity and contact us, we still have space available. Book for 2 nights and get your 3rd night free!