Drakensberg Primêre Skool

Drakensberg Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Drakensberg Primêre Skool, Public & Government Service, Paddock Avenue, Newcastle.

Drakensberg Primêre Skool is 'n Afrikaanse Opvoedkundige- en Kultuursentrum wat primêr ten doel het om vanuit 'n Christelike lewens- en wêreldbeskouing, sy leerlinge met lewensvaardighede toe te rus.

⚽🏆 NEWCASTLE SOCCER LEAGUE CHAMPIONS! 🏆⚽We are incredibly proud of our First Team Soccer Girls and our u/11A Soccer Boys...
04/09/2026

⚽🏆 NEWCASTLE SOCCER LEAGUE CHAMPIONS! 🏆⚽

We are incredibly proud of our First Team Soccer Girls and our u/11A Soccer Boys, who have both been crowned Newcastle Soccer League Champions! 🎉👏

A special congratulations to Mrs Weber, coach of our First Team Girls, and Mr Thabede, coach of our u/11A Boys, on this fantastic achievement. Your dedication and hard work throughout the season have certainly paid off! ⚽🏆

Well done to our players and coaches!

🌟🎉 A VERY BIG CONGRATULATIONS, LAYLA! 🎉🌟We are incredibly proud of Layla Voigt! Congratulations on your A+ for your Mode...
03/09/2026

🌟🎉 A VERY BIG CONGRATULATIONS, LAYLA! 🎉🌟

We are incredibly proud of Layla Voigt! Congratulations on your A+ for your Modern Dance exam at Strawberry Dance Studio! 🏆💃🏻

All your hard work, dedication, and practice have certainly paid off. You should be very proud of yourself, Layla! 🤩👏

Hou aan dans, droom en jou passie volg! ✨❤️💙

Baie geluk met hierdie fantastiese prestasie! 🥳🏅

🥤🏆 ’N WENPRYS OM TE ONTHOU! 🏆🥤Graad 4 CdT het hulself vandag vreeslik geniet by Spur toe hulle hul welverdiende wenprys ...
02/09/2026

🥤🏆 ’N WENPRYS OM TE ONTHOU! 🏆🥤

Graad 4 CdT het hulself vandag vreeslik geniet by Spur toe hulle hul welverdiende wenprys gaan geniet het! 😍🎉

Hulle het dié lekker bederf gewen omdat hulle die meeste Drakies Discount-kaartjies vir ons Buitelugfees verkoop het! 🎟️🏆❤️💙

Groot glimlagte, lekker gesels en natuurlik ’n heerlike melkskommel het die uitstappie ekstra spesiaal gemaak! 🥤😋

Welgedaan, Graad 4 CdT! ❤️🤍💙

🌸 Aan ons wonderlike Sekretaresse-dames en -heer 🌸Die Drakie-familie wil graag vir julle baie dankie sê vir alles wat ju...
02/09/2026

🌸 Aan ons wonderlike Sekretaresse-dames en -heer 🌸

Die Drakie-familie wil graag vir julle baie dankie sê vir alles wat julle doen! ❤️

I hope you enjoy your day! 🌷

As dit nie vir julle was nie, sou ons werklik verlore gewees het! 😄
Julle harde werk, hulp, geduld en ondersteuning word opreg waardeer.

Thank you for always being there and for keeping everything running smoothly!

Baie liefde en waardering van die hele Drakie-familie! 💐

☀️ Die son aan die werk! ☀️Ons Gr. 7-leerders het onlangs die geleentheid gekry om hul eie sonstowe te bou! Hierdie prak...
01/09/2026

☀️ Die son aan die werk! ☀️

Ons Gr. 7-leerders het onlangs die geleentheid gekry om hul eie sonstowe te bou! Hierdie praktiese projek was die perfekte manier om meer oor hernubare energie te leer en eerstehands te sien hoe die son se krag op ’n slim en effektiewe manier benut kan word. 🌱☀️

Dit is altyd lekker wanneer leer uit die handboek en in die praktyk gebeur! 💡👏

🎉🎁 Ons het ’n wenner! 🎁🎉Baie geluk aan Du’Mondt De Nysschen, die gelukkige wenner van ons prefekte se Bederfboks! 🥳Ons h...
31/08/2026

🎉🎁 Ons het ’n wenner! 🎁🎉

Baie geluk aan Du’Mondt De Nysschen, die gelukkige wenner van ons prefekte se Bederfboks! 🥳Ons hoop jy geniet jou prys terdeë!

A huge THANK YOU to our wonderful prefect parents who generously sponsored the prizes for our hamper. Your support and contributions are truly appreciated! ❤️

Dankie ook aan elkeen wat ’n lootjie gekoop en ons prefekte ondersteun het. 🌟

💍 She said YES! 🤍✨Baie geluk aan ons eie Juffrou du Toit met haar verlowing! 💍 Ons is só bly saam met jou en wens vir ju...
31/08/2026

💍 She said YES! 🤍✨

Baie geluk aan ons eie Juffrou du Toit met haar verlowing! 💍 Ons is só bly saam met jou en wens vir julle net die mooiste toe vir hierdie opwindende nuwe hoofstuk.

Mag die Here julle liefde seën, julle hande styf in Syne hou en julle pad vorentoe vul met vreugde, genade en hope mooi herinneringe. 🤍

30/08/2026
✨ BUITELUGFEES 2026 — WHAT A DAY! ✨Wat ’n ongelooflike dag! ❤️ Dankie aan elke besoeker wat saam met ons kom kuier, lag,...
30/08/2026

✨ BUITELUGFEES 2026 — WHAT A DAY! ✨

Wat ’n ongelooflike dag! ❤️ Dankie aan elke besoeker wat saam met ons kom kuier, lag, dans en die Buitelugfees-gees kom geniet het. Julle het die dag gemaak!

A huge thank you to our talented artists, performers, stallholders and everyone who helped bring the day to life. 🎶🙌

En natuurlik ’n spesiale dankie aan ons Drakies-personeel en almal wat agter die skerms gewerk het om alles moontlik te maak. Van vroegoggend tot laataand — julle harde werk het nie ongesiens verbygegaan nie. ❤️

Thank you for showing up, supporting us and making Buitelugfees 2026 one to remember! ✨

Tot volgende keer!

Address

Paddock Avenue
Newcastle
2940

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

+27343185011

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drakensberg Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share