VVA Parys

VVA Parys Providing balanced and integrated social and community welfare support services

Parys Bande dankie vir die skenking.
02/09/2026

Parys Bande dankie vir die skenking.

Verwey van der Westhuizen, dankie vir die skenking van kool. Waardeer baie. Die kool gaan gebruik word in die Sopkombuis...
02/09/2026

Verwey van der Westhuizen, dankie vir die skenking van kool. Waardeer baie. Die kool gaan gebruik word in die Sopkombuis, gesins kospakkies en veiligheids huise.

Gelukkige Sekretaressedag. Dankie vir alles wat jy vir ons beteken.
02/09/2026

Gelukkige Sekretaressedag. Dankie vir alles wat jy vir ons beteken.

Oom Carl, The OverFlow Warehouse, dankie vir die skenking van kos, groente, vrugte en E-pap. Waardeer die skenking. Daar...
01/09/2026

Oom Carl, The OverFlow Warehouse, dankie vir die skenking van kos, groente, vrugte en E-pap. Waardeer die skenking. Daar is kospakkies gepak vir Chrissanloo Huis van veiligheid en Lerato huis. Die kos word, ook gebruik vir gesins kospakkies, sopkombuis en kinder kosblikke.

Jackey, SPAR Parys. Dankie vir die skenking. Die eetgoed, dit gaan gebruik word vir die kinders se kosblikke en vir die ...
26/08/2026

Jackey, SPAR Parys. Dankie vir die skenking. Die eetgoed, dit gaan gebruik word vir die kinders se kosblikke en vir die veiligheidshuise. Waardeer dit opreg.

24/08/2026
Weiveld boere, dankie vir die skenking van die meel. Waardeer dit, opreg. Die meel word gebruik vir gesinskospakkies, di...
21/08/2026

Weiveld boere, dankie vir die skenking van die meel. Waardeer dit, opreg. Die meel word gebruik vir gesinskospakkies, die sopkombuis en veiligheidshuise

Dankie The OverFlow Warehouse vir die skenking van kos, groente en vrugte. Daar is kospakkies gepak vir Chrissanloo Huis...
21/08/2026

Dankie The OverFlow Warehouse vir die skenking van kos, groente en vrugte. Daar is kospakkies gepak vir Chrissanloo Huis van veiligheid en Lerato huis, sowel as gesins kospakkies. Waardeer dit baie.

Address

Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VVA Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category