Die Plaashek - Braai Shop

Die Plaashek - Braai Shop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Plaashek - Braai Shop, Public Service, 36 Breestreet, Parys.

Baslose Sekelbos dus 120% droee hout en mooi sizes van klein tot groot stukke.Droogste hout in Parys gewaarborg. Koop by...
09/12/2023

Baslose Sekelbos dus 120% droee hout en mooi sizes van klein tot groot stukke.

Droogste hout in Parys gewaarborg. Koop by die regte plek

36 Breestraat
Parys

Ou Blakermaker

Regso..... Aangesien Eskom daarop aandring           Kom ons BraaiKom besoek ons by 36 Breestraat  ParysHier het ons gro...
19/05/2023

Regso..... Aangesien Eskom daarop aandring

Kom ons Braai

Kom besoek ons by 36 Breestraat Parys

Hier het ons groot Promosie

Kom kry jou
Hout
Lamiet
Briquettes sakpas pryse slegs by Die Plaashek - Braai Shop

Jou vleis vir die braai heerlike slaaie natuurlik en kom kry een van Ell's se nuwe produkte slegs by Biltong +1.

Moenie die Biltong vergeet nie...

03/05/2023

Bosveld Mix
&
Doringhout

Slegs R15

19/04/2023
Klein Sat*er*dag Beteken kom ons Braai.Groot PromosieSekelbosRooikransBloekomRooibos Bosveld mixSoet DoringKameel doring...
19/04/2023

Klein Sat*er*dag Beteken kom ons Braai.

Groot Promosie

Sekelbos
Rooikrans
Bloekom
Rooibos Bosveld mix
Soet Doring
Kameel doring

Lamiet
Briquettes

En baie meer besoek jou 1 Stop Braai shop
Die Plaashek - Braai Shop en Biltong +1

36 Breestraat
Parys

April 2023 - KompetisieVanaf 5 April - 30 April 2023Spandeer R250 of meer en staan n kans om nPerfekte braai combo vir a...
05/04/2023

April 2023 - Kompetisie

Vanaf 5 April - 30 April 2023

Spandeer R250 of meer en staan n kans om n

Perfekte braai combo vir alle BraaiKapteine
Te wen

Baie Geluk aan ons Maart 2023 wennner J van der Merwe met die wen van die Braaier.Hou die Spasie dop vir ons volgende Ko...
03/04/2023

Baie Geluk aan ons Maart 2023 wennner J van der Merwe met die wen van die Braaier.

Hou die Spasie dop vir ons volgende Kompetisie

23/03/2023
19/03/2023

WE ARE OPEN ON SUNDAYS FROM 08H00-14H00
🪵🪵🔥🔥🪵🪵

LAMIET special ENIGE 3 vir SLEGS R100
17/03/2023

LAMIET special ENIGE 3 vir SLEGS R100

........SPECIAL........ SPECIAL.......SPECIAL....                   36 Breestraat,Parys                       ou Blakerm...
17/03/2023

........SPECIAL........ SPECIAL.......SPECIAL....

36 Breestraat,Parys
ou Blakermaker

5 x Sekelbos SLEGS ....... R100
5 x Bloekom SLEGS ....... R100
5 x Mopani SLEGS ....... R100
.......SPECIAL........ SPECIAL.......SPECIAL....

Address

36 Breestreet
Parys
9585

Telephone

+27820902563

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaashek - Braai Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category