14/02/2024
Vandag is mamma SE verjaardag. Jy het Seker gemaak ons vergeet dit nooit!... Op Valentynsdag!. Mamma SE hart was Soos Al die rose wat ek vandag Vir mamma stuur. Mamma het jou nooit 1ste herstel nie, maar eers Seker gemaak dat almal om jou eers ok is. 'n wonder like, liefdevolle ouma Vir my kinders. Lekker verjaar mamsie. Mis jou omgee, liefde en mamma-raad