St. Augustine's Primary School

St. Augustine's Primary School a Primary School in the local Fishing village of lovely Paternoster

Wes-Boland Eisteddfod 2026. Baie geluk aan Roshwin, Jo-Austinique en Ursche-Eve met hul pragtige toekennings vir Afrikaa...
26/08/2026

Wes-Boland Eisteddfod 2026. Baie geluk aan Roshwin, Jo-Austinique en Ursche-Eve met hul pragtige toekennings vir Afrikaans Huistaal Poësie. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!
2027 gaan ons groot!

24/08/2026

Vandag kan ons nie anders as om dank uit te spreek teenoor Nigel en Hershal van West Coast Kids, wat ons leerders vervoer het na die Child Rights werkswinkel in St. Helenabaai nie. Dankie dat julle dit moontlik gemaak het vir ons leerders om hierdie blootstelling te kry. Ons waardeer julle tyd en opoffering ontsaglig baie!!!!!

Baie dankie aan die DA span vir die skenking van skyfbehoeftes vir die skool. Ons waardeer julle omgee teenoor ons leerd...
12/08/2026

Baie dankie aan die DA span vir die skenking van skyfbehoeftes vir die skool. Ons waardeer julle omgee teenoor ons leerders en gemeenskap geweldig baie. Mag julle van krag tot krag gaan met sulke onbaatsugtelike dade!

09/08/2026

Aan al die dames in ons gemeenskap. Julle is mooier as wat jul besef, sterker as wat julle d**k en geseënd in soveel opsigte. Mag elkeen 'n wonderlike Vrouedag ervaar!

23/06/2026

Ons harte en gebede gaan uit aan elke familielid en geliefde van wyle Mnr. Jessie Constable. Die voetspore wat hy in Paternoster en in die onderwys gelos het, was diep en geliefd. Mag elkeen troos van God ontvang in hierdie tyd.

21/06/2026

Ons wens alle Pa's en Vaderfigure in ons gemeenskap en selfs in die hemel, 'n geseënde Vadersdag toe. Dankie vir al die wysheid,liefde en omgee!

01/06/2026
Ons herinner alle ouers wat aansoeke ingedien het vir 2027, om asseblief die onderstaande inligting te volg.
29/05/2026

Ons herinner alle ouers wat aansoeke ingedien het vir 2027, om asseblief die onderstaande inligting te volg.

Address

St. Augustine's Weg
Paternoster
7381

Telephone

+27227522728

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when St. Augustine's Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to St. Augustine's Primary School:

Shortcuts

Share