02/04/2024
Vertrou almal het 'n geseënde paasfees gehad.
Hier is ons volgende funksie uitnodiging! Dit gaan groot pret wees 🕯️🕯️🕯️
Lede en nie-lede is baie welkom!!
Let as daarop dat die RSVP datum die 8ste April is en dat geen LAAT rsvp's aanvaar gaan word omdat daar baie goedjies is wat bestel en reggekry moet word vir die dag
🌿let ook wel plek is slegs vas as geld ontvang is 🫶🏼