Badisa Piketberg

Badisa Piketberg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Badisa Piketberg, 41 Loopstraat, Piketberg.

Badisa Piketberg is part of a non-profit welfare organisation Badisa, NPO 011 891 which delivers Child Protection and Family Services to the community of Piketberg.

๐ŸŒฟ Damesoggend by Badisa Piketberg ๐ŸŒฟLaasweek Vrydag het ons โ€˜n pragtige en gesellige damesoggend by Badisa Piketberg aang...
21/04/2026

๐ŸŒฟ Damesoggend by Badisa Piketberg ๐ŸŒฟ

Laasweek Vrydag het ons โ€˜n pragtige en gesellige damesoggend by Badisa Piketberg aangebied. Ons tema was groen, en dit was wonderlik om te sien hoe elke dame kreatief deelgeneem het โ€“ van groen hoede en rokke tot serpe en selfs skoene! ๐Ÿ’š

Die oggend het plaasgevind in die vorm van โ€˜n heerlike oggendtee waar dames saam kon kuier, lag en mekaar beter leer ken. Ons was ook bevoorreg om โ€˜n inspirerende boodskap te ontvang van ons gasspreker, Ds. Janine Williams van die VG Kerk Piketberg.

Daar was ook spesiale oomblikke van Praise and Worship, asook opwindende Gelukkige Trekkings wat die oggend ekstra feestelik gemaak het.

Baie dankie aan elke dame wat die oggend so besonders gemaak het. Julle teenwoordigheid en deelname beteken vir ons baie! ๐ŸŒธ

Geniet die fotoโ€™s en herleef die mooi herinneringe saam met ons.

๐ŸŒธ๐Ÿฃ Geseรซnde Paasnaweek aan al ons gesinne en gemeenskap! ๐Ÿฃ๐ŸŒธTerwyl ons hierdie spesiale tyd binnegaan, wens ons vir julle...
02/04/2026

๐ŸŒธ๐Ÿฃ Geseรซnde Paasnaweek aan al ons gesinne en gemeenskap! ๐Ÿฃ๐ŸŒธ

Terwyl ons hierdie spesiale tyd binnegaan, wens ons vir julle โ€™n vreedsame, vreugdevolle en veilige Paasfees vol liefde en saamwees ๐Ÿ’›

โœจ Veiligheidswenke vir ons kinders:
๐Ÿ‘€ Hou kinders altyd dop wanneer hulle buite speel
๐Ÿšธ Herinner hulle om naby die huis te bly en nie met vreemdelinge te praat nie
๐Ÿš— Wees ekstra versigtig naby paaie en besige areas
๐Ÿ”ฅ Hou gevaarlike items soos vuurhoutjies en warm toestelle buite bereik
๐Ÿ“ฑ Maak seker kinders ken belangrike kontaknommers

Kom ons werk saam om ons kinders veilig te hou terwyl hulle die vakansie geniet ๐Ÿงธ๐Ÿ’ซ

Bly veilig, bly geseรซnd, en geniet โ€™n wonderlike Paasnaweek! ๐Ÿ™๐Ÿฐ

02/04/2026

Om ander te dra, moet jy self geanker wees ๐Ÿ’›
My moed kom van Jesus โ€” Hy is my krag

  โค๏ธ ๐Ÿ’ช
01/04/2026


โค๏ธ
๐Ÿ’ช

Welkom April! โค๏ธ
By Badisa skop ons die maand af met ons tema: Moed / Courage โ€” en hierdie maand kleur ons die wรชreld rooi as deel van ons Kleur Jou Wรชreld metโ€ฆ reeks. ๐ŸŽจ

Moed lyk nie altyd soos groot, dramatiese oomblikke nie. Soms is dit stil en sag, om aan te hou, om op te staan, om weer te probeer.

Volg ons hierdie maand terwyl ons:
โœจ Ons April-skildery onthul
โœจ Hoor wat moed vir ons personeel beteken
โœจ Inspirerende brokkies en insigte deel

Saam ontdek ons hoe moed elke dag in klein รฉn groot maniere lyk.

Op Dinsdag, 31 Maart 2026, het ons โ€˜n inspirerende en betekenisvolle een-dag sessie oor Vroeรซ Kinderontwikkeling aangebi...
01/04/2026

Op Dinsdag, 31 Maart 2026, het ons โ€˜n inspirerende en betekenisvolle een-dag sessie oor Vroeรซ Kinderontwikkeling aangebied ๐ŸŒˆ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ’™

Die tema van die dag was die basiese beginsels van vroeรซ kinderontwikkeling, asook om kinders veilig en gesond te hou ๐Ÿง ๐Ÿ›ก๏ธ๐ŸŽ. Tydens die sessie het ons gefokus daarop om versorgers en ouers โ€˜n beter begrip te gee van hoe kinders ontwikkel, en hoe belangrik dit is om in hul vroeรซ jare aan hul behoeftes te voldoen ๐ŸŒฑ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

Deelnemers het waardevolle kennis en praktiese wenke ontvang oor hoe om โ€˜n veilige, liefdevolle en ondersteunende omgewing vir hul kinders te skep ๐Ÿค—๐Ÿกโœจ Dit was โ€˜n dag gevul met leer, deel en groei โ€“ en ons is dankbaar vir elke persoon wat deel was van hierdie spesiale geleentheid ๐Ÿ™Œโค๏ธ

Saam maak ons โ€˜n verskil in die lewens van ons kinders โ€“ want elke kind verdien โ€˜n veilige, gesonde en gelukkige begin ๐ŸŒผ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ’ซ

Op 25 Maart 2026 het ons met dankbaarheid en trots ons laaste sessie (Sessie 8) van die BADISA OUERLEIDING WERKSWINKEL v...
01/04/2026

Op 25 Maart 2026 het ons met dankbaarheid en trots ons laaste sessie (Sessie 8) van die BADISA OUERLEIDING WERKSWINKEL voltooi ๐ŸŽ‰๐Ÿ’™๐Ÿ’š

Hierdie laaste sessie se tema was die "MANAGING YOUR CHILD's BEHAVIOR๐Ÿง ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ.

Ouers het nie net meer insig gekry in hoekom kinders optree soos hulle doen nie, maar ook waardevolle, praktiese maniere geleer om ongewenste gedrag te verminder en positiewe gedrag met liefde en begrip aan te moedig ๐ŸŒฑโœจ

Ons harte is vol trots en waardering vir elke ouer wat hierdie reis saam met ons gestap het โค๏ธ๐Ÿ™Œ Julle toewyding, eerlikheid en harde werk het โ€˜n verskil gemaak โ€“ nie net in julle eie lewens nie, maar ook in diรฉ van julle kinders ๐Ÿ’•

Elke deelnemer het โ€˜n sertifikaat ontvang as erkenning vir hul deursettingsvermoรซ en betrokkenheid ๐Ÿ“œ๐Ÿ‘

Hou asseblief ons blad dop ๐Ÿ‘€๐Ÿ“ข vir die volgende advertensie van ons nuwe ouerleiding groep wat binnekort begin โ€“ ons sien daarna uit om nog ouers te verwelkom op hierdie spesiale reis ๐Ÿค—๐ŸŒผ

Baie dankie dat julle deel was โ€“ saam bou ons nie net beter ouers nie, maar sterker, gelukkiger gesinne ๐Ÿ’š๐Ÿ’™๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆโœจ

๐Ÿ˜Ž

๐ŸŒฑ Ouerskapsessie 7 โ€“ 18 Maart ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆGister het ons ons 7de ouerskapsessie aangebied met die fokus op DISIPLINE en hoe o...
19/03/2026

๐ŸŒฑ Ouerskapsessie 7 โ€“ 18 Maart ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

Gister het ons ons 7de ouerskapsessie aangebied met die fokus op DISIPLINE en hoe om kinders se gedrag op โ€™n positiewe manier te lei ๐Ÿ’ฌโœจ

Ons het verskillende vorme van dissipline bespreek:
โœ”๏ธ Positiewe versterking โ€“ belonings, lof en aanmoediging van goeie gedrag ๐ŸŒŸ
โœ”๏ธ Negatiewe versterking โ€“ die wegneem van voorregte, time-outs en te hok โณ
โœ”๏ธ Aanmoediging โ€“ herleiding, onderhandeling en kompromieรซ ๐Ÿค
โŒ Fisiese straf โ€“ glad nie aanbeveel nie ๐Ÿšซ

Ons het ook gekyk na die voordele van positiewe versterking ๐Ÿ’›
Dit bou kinders se selfbeeld, verbeter sosiale aanvaarding en help hulle om hul uniekheid te omarm ๐ŸŒˆ

๐ŸŒฑ

Address

41 Loopstraat
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

0229132545

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badisa Piketberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Badisa Piketberg:

Share