Numero Markers Polokwane

Numero Markers Polokwane Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Numero Markers Polokwane, Public & Government Service, 5 Triompf Park Sterpark, Polokwane.

15/06/2023
Ons doen jou straatnommers op die randsteen voor jou huis of besigheids perseel in hoe kwaliteit padverf wat reflekteer ...
19/04/2023

Ons doen jou straatnommers op die randsteen voor jou huis of besigheids perseel in hoe kwaliteit padverf wat reflekteer in die aand met 2 jaar waarborg vir slegs R450. Whatsapp jou adres gerus na 0768226263.

Vir slegs R450 merk ons jou Perseel in hoe kwaliteit Road Marking Paint wat duidelik sigbaar is dag en nag.Whatsapp my g...
20/02/2023

Vir slegs R450 merk ons jou Perseel in hoe kwaliteit Road Marking Paint wat duidelik sigbaar is dag en nag.
Whatsapp my gerus die adres op 0768226263 en ek kom besoek jou.

Met die verhoging van die aflewerings van Pick n Pay, Checkers se 60/60 en ander Wegneemetes plekke wat gebruik maak van...
10/01/2023

Met die verhoging van die aflewerings van Pick n Pay, Checkers se 60/60 en ander Wegneemetes plekke wat gebruik maak van Uber Eats en Mr. Delivery is die sigbaarheid van jou adres baie belangrik vir die afleweringsoutjie/vroutjie.
So ook sou jy Nood dienste of ander dienste dringend nodig he en kan daar waardevolle tyd verlore gaan sou hulle jou plek nie dadelik bereik nie.

Dit gese bied ons nogsteeds jou straat adres en nommer in hoe kwaliteit padverf geverf wat reflekteer in die aand op die kant van jou randsteen voor jou huis of besigheid teen slegs R450. Dit ook gebied met n 1 jaar waarborg.

Whatsapp gerus jou naam en adres na 0768226263 vir n bespreking.

Address

5 Triompf Park Sterpark
Polokwane
27768226263

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27 76 822 6263

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Numero Markers Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share