KRUISPAD GEMEENTE

KRUISPAD GEMEENTE 'n Familie wat Jesus liefhet.

27/05/2019

Onthou die gesamentlike diens in Piet Retief komende sondag (2 Jun) om 09:00. Daar is geen diens in Pongola dan eers weer op 9 Jun 2019

25/02/2019

Goeie nuus: ons val nou onder Fontana Piet Retief en sal onder hulle 'facebook' blad val van nou af. Ons sien dit as n groei in ons gemeente en is opgewonde oor al nie nuwe strukture wat met tyd in plek gesit gaan word ten voordeel van ons almal in Pongola.

06/02/2019

Gemeente vergadering is Sondag 24 Feb 2019 om 9:30 kom wees deel van al die besluite.

Amper daar!!💪🏼
19/11/2018

Amper daar!!💪🏼

22/12/2016
Pongola kinders hard aan die oefen vir Sondag se Kersdiens 8:00-9:00. 'n Spesiale Kersdiens vir die hele gesin! Jy is we...
22/12/2016

Pongola kinders hard aan die oefen vir Sondag se Kersdiens 8:00-9:00. 'n Spesiale Kersdiens vir die hele gesin! Jy is welkom!

Kom maak die groot geskenk saam oop en kry jou deel! 'n Spesiale Kersdiens met vrolike kinder optrede en betrokkenheid. ...
17/12/2016

Kom maak die groot geskenk saam oop en kry jou deel! 'n Spesiale Kersdiens met vrolike kinder optrede en betrokkenheid. 25 Des om 8:00-9:00. Bring jou vriende, kinders en familie saam vir 'n groot belewenis!

Baie pret!! Bring die kinders!
02/12/2016

Baie pret!! Bring die kinders!

ONBESKAAMD! 'n Groot aanbiddingsgeleentheid saam met hierdie talentvolle mense!!
15/08/2016

ONBESKAAMD! 'n Groot aanbiddingsgeleentheid saam met hierdie talentvolle mense!!

'n Groot sukses met mooi mense, en lekker kos! Dankie vir elke span se moeite en almal wat die dag ondersteun het! Ons m...
26/05/2016

'n Groot sukses met mooi mense, en lekker kos! Dankie vir elke span se moeite en almal wat die dag ondersteun het! Ons maak weer so!

Lekkerder as lekker!  Sakhumuzi primary school. Dankie aan Cathy de Beer en personeel vir die geleentheid om die onnies ...
21/04/2016

Lekkerder as lekker! Sakhumuzi primary school. Dankie aan Cathy de Beer en personeel vir die geleentheid om die onnies toe te spreek en die kinders. Julle doen 'n groot werk!

Address

Hans Dons Straat
Pongola
3170

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Sunday 09:30 - 11:00
18:00 - 19:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KRUISPAD GEMEENTE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share