Laerskool Lorraine Primary School

Laerskool Lorraine Primary School Our vision: To provide a dynamic, effective programme where each learner's potential is celebrated and nurtured.

Ons visie: Om 'n dinamiese, effektiewe program te verskaf waar elke leerder se potensiaal gevier en gekoester word.

AMPER KLAAR...sterkte aan ons graad 7-leerlinge wat Woensdag 17 Junie hulle laaste vak, Tegnologie skryf. Baie sterkte!O...
16/06/2026

AMPER KLAAR...sterkte aan ons graad 7-leerlinge wat Woensdag 17 Junie hulle laaste vak, Tegnologie skryf. Baie sterkte!

Our Grade 7s will be writing their last Assessment subject, Technology on Wednesday, 17 June. Write well. Reminder, school adjourns @ 13:00, normal times from Thursday, 18 June.

‼️🎽Klerewinkel tyd vir Woensdag 17 Junie - 13:30 tot 15:00.🎽‼️🎽‼️Clothing Shop time for Wednesday, 17 June - 13:30 to 15...
16/06/2026

‼️🎽Klerewinkel tyd vir Woensdag 17 Junie - 13:30 tot 15:00.🎽‼️

🎽‼️Clothing Shop time for Wednesday, 17 June - 13:30 to 15:00.‼️🎽

PUIK UITSLAE...is deur ons sprankelende graad R- leerling, Mianke by die Talent Africa Regionals oor die naweek behaal.*...
16/06/2026

PUIK UITSLAE...is deur ons sprankelende graad R- leerling, Mianke by die Talent Africa Regionals oor die naweek behaal.
* Dans Solo, SILWER
* Fitness Modeling, GOUD
Baie geluk, Mianke, jy het puik gevaar!

Dynamite comes in small packages - our eager Grade R pupil, Mianke performed superbly @ the Talent Africa Regionals, congratulations!

🎊Geseënde Jeugdag🎊Happy Youth Day🎊Looking into the eyes of our little ones today, we see the pure, unbroken promise of t...
16/06/2026

🎊Geseënde Jeugdag🎊Happy Youth Day🎊

Looking into the eyes of our little ones today, we see the pure, unbroken promise of tomorrow. Let us protect their laughter, nurture their dreams & build a SA where every child can fly!

As we honour the courage of the 1976 generation, let us encourage our current generation to build lives rooted in confidence, character & caring.

SKITTER VERTONINGS...deur ons ywerige graad 5- leerling, Talia. Sy het die afgelope naweek aan die Talent Africa Regiona...
16/06/2026

SKITTER VERTONINGS...deur ons ywerige graad 5- leerling, Talia. Sy het die afgelope naweek aan die Talent Africa Regionals deelgeneem waar sy drie items uitgevoer het - Afdelings: 'Ballet Pointe' & 'Musical'. Talia het skitterend gevaar & 2 GOUD + 1 SILWER verower. Sy het ook vir die TA Nasionale Kampioenskappe gekwalifiseer, baie geluk!

Super performances & results by Talia who participated in the Talent Africa Regionals over the weekend. Congratulations!

BAIE GELUK...aan ons ywerige graad 3-danseres, Janke wat in die Talent Africa Kompetisie geskitter het. In haar heel eer...
15/06/2026

BAIE GELUK...aan ons ywerige graad 3-danseres, Janke wat in die Talent Africa Kompetisie geskitter het. In haar heel eerste Solo, het Janke GOUD verower. Baie geluk.

Congratulations on your GOLD in your very first Dance Solo @ the Talent Africa Competition, Janke!

Gedagte vir die week...Thought for the week...
15/06/2026

Gedagte vir die week...Thought for the week...

PROVINCIAL ACTION...our provincial u13A rugby players are in action for EP in the Inter-provincial u13 South Rugby Tourn...
13/06/2026

PROVINCIAL ACTION...our provincial u13A rugby players are in action for EP in the Inter-provincial u13 South Rugby Tournament in Oudtshoorn.

Lekker speel & geniet die Interprovinsiale Rugby- toernooi op Oudtshoorn.

🏏Baie sterkte - lekker kolf & boul.🏏Good luck, the action starts @ 15:30 today, have a blast!🏏🎉ICC Women's T20 World Cup...
13/06/2026

🏏Baie sterkte - lekker kolf & boul.🏏Good luck, the action starts @ 15:30 today, have a blast!🏏
🎉ICC Women's T20 World Cup🎉

TEGNIESE TIERE...van Daniel Pienaar het ons graad 6-leerlinge besoek. Hulle het die praatjie oor die rol van 'n tegniese...
12/06/2026

TEGNIESE TIERE...van Daniel Pienaar het ons graad 6-leerlinge besoek. Hulle het die praatjie oor die rol van 'n tegniese skool geniet. Dankie vir die inloer & pragtige aanbieding.

Our Grade 6 pupils enjoyed a visit from the Tigers of Daniel Pienaar. They were informed about the role of technical schools in a technologically advancing world. Thank you to the friendly DP staff for the informative presentation & positive interaction.

Address

Meuse Avenue
Port Elizabeth
6070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Lorraine Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Lorraine Primary School:

Share