Porterville Community Police Forum - CPF

Porterville Community Police Forum - CPF Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Porterville Community Police Forum - CPF, Police station, Porterville.

The Porterville Community Policing Forum is a legal structure established in terms of the South African Police Service Act and is mandated to facilitate community and police relations within the Porterville Policing precinct.

GPF Porterville het 'n baie insiggewende vergadering gehou in die nuwe behuisingsuitbreiding De Kelders waar almal uit d...
25/04/2026

GPF Porterville het 'n baie insiggewende vergadering gehou in die nuwe behuisingsuitbreiding De Kelders waar almal uit die gemeenskap kon bywoon. Inligting is deurgegee aan die inwoners rakende hul regte en verantwoordelikhede. Opvolg besoeke word beplan om werkbare oplossings te implementeer. Saam kan ons 'n verskil maak.

Gemeenskap van Monte Berta woon asb die geleentheid by. Sodat julle die gemeenskap veiliger vir almal kan maak.
14/04/2026

Gemeenskap van Monte Berta woon asb die geleentheid by. Sodat julle die gemeenskap veiliger vir almal kan maak.

Openingsgeleentheid van Victim Friendly Room. GPF nooi alle slagoffers van geweld of mishandeling om gebruik te  maak va...
09/12/2025

Openingsgeleentheid van Victim Friendly Room. GPF nooi alle slagoffers van geweld of mishandeling om gebruik te maak van hierdie diens wat aangebied word. Maatskaplike werkers en vrywilligers is daar om berading en hulp aan te bied. Hul deur is oop

16Days of ActivismDay 3"Break the silence"2025-11-2710h00 till 12h00A self-defense course was presented for Victims of C...
28/11/2025

16Days of Activism
Day 3
"Break the silence"
2025-11-27
10h00 till 12h00

A self-defense course was presented for Victims of Crime,
with the aim of strengthening their confidence, teaching practical safety skills, and empowering them to better handle potential dangers.

Thanks to Cst F Swartz, Cst L Hendricks, Cst D Isaacs, Cst Maxaku and Cst Muller

27/11/2025
05/11/2025

Hierdie tyd van die jaar is almal se moeg al moeg, geduld is nog nie op special nie en Kersfees is op ons😁. Ek het julle hulp nodig om erkenning te gee aan Porterville SAPD. My uitdaging aan Porterville gemeenskap: as Kol Lesch en haar span al ooit 'n klip uit jou pad gerol het wat reaksie op nood en misdaad betref, hier is jou kans! Bring enige klip, skryf jou naam op as jy wil, verf of versier dit as dit jou gawe is bring dit Woensdag 12 Nov na polisiestasie. GPF gaan plek wys waar klippe gepak kan word. Kom ons bou aan Porterville se samehorigheid as gemeenskap. Wees deel van die oplossing, nie die probleem nie! Help om SAPD lede se arms hoog te hou! Plante natuurlik ook welkom πŸ™πŸ».

Asb! Wees deel van die oplossing! Nie die probleem nie
30/10/2025

Asb! Wees deel van die oplossing! Nie die probleem nie

Porterville GPF het skenking gemaak aan Victim Friendly Room by SAPD stasie. Baie dankie vir die verskil wat julle in on...
07/10/2025

Porterville GPF het skenking gemaak aan Victim Friendly Room by SAPD stasie. Baie dankie vir die verskil wat julle in ons gemeenskap maak! Ons sien dit raak en waardeer jul gesindheid

Dankie vir almal se bydrae met die toespraak  by Burgernessie. Goeie insae vir ons dorp se mense.
23/09/2025

Dankie vir almal se bydrae met die toespraak by Burgernessie. Goeie insae vir ons dorp se mense.

28/08/2025

Goeiedag. Die GPF moet 'n lys opstel vir distrik met al Porterville se kerke en kontaknrs. Kontak my asb persoonlik voor 31 Augustus met naam van kerk, kontakpersoon en selnr

14/08/2025

Vir aandag: Porterville Gemeenskap

Die saak van Poging tot moord teen n GPF lid het betrekking.
Die betrokke lid het sy bedanking ingedien en sal onthef word van sy pligte en mag nie deelneem aan enige GPF aktiwiteite nie.
Die interne prosedure tov GPF beleid word voortgesit.

GPF Voorsitter
Joniff Titus

Address

Porterville
6810

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Porterville Community Police Forum - CPF posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category