Vlerksleep in Potch

Vlerksleep in Potch Is jy werkend? Opsoek na liefde? Tussen die ouderdom 22-34? Moeg vir flings…
Hierdie is vir jou…

https://www.facebook.com/share/p/1DncZ8ESmJ/?mibextid=wwXIfr
07/03/2025

https://www.facebook.com/share/p/1DncZ8ESmJ/?mibextid=wwXIfr

3 APRIL 2025 - Dagboek die datum!

PIZZA EN WYN

Kom geniet die aand saam met mede enkellopendes en ontmoet sommer net lekker mense.

Volg die skakel om in te skryf. https://forms.monday.com/forms/061cbb08882c32890fbe680d1f483e5b?r=euc1

Indien jy sukkel om die vraelys in te vul op jou foon, probeer asseblief om dit op 'n rekenaar te voltooi. Sodra jy die vraelys voltooi het as inskrywing sal ons met jou kontak maak en verdere reëlings deurgee.

Sokkie en Single - 6 Nov 🤭❤️
12/11/2024

Sokkie en Single - 6 Nov 🤭❤️

Laaste week vir inskrywings! 🔥🔥Dankie vir almal wat sovêr ingeskryf het (ons kontak jul binnekort) 😉Vat die kans en laat...
18/10/2024

Laaste week vir inskrywings! 🔥🔥
Dankie vir almal wat sovêr ingeskryf het (ons kontak jul binnekort) 😉

Vat die kans en laat ons jou help om jou pasmaat te vind!
SKRYF NOU IN 🔥 https://wkf.ms/45z4sLe

Vat die kans en laat ons jou help om jou pasmaat te vind! SKRYF NOU IN 🔥 https://wkf.ms/45z4sLe
26/09/2024

Vat die kans en laat ons jou help om jou pasmaat te vind! SKRYF NOU IN 🔥 https://wkf.ms/45z4sLe

By “Vlerksleep in Potch” is ons doelwit duidelik – ons fokus op jong, enkellopende werkendes tussen 22 en 34 jaar oud. H...
23/09/2024

By “Vlerksleep in Potch” is ons doelwit duidelik – ons fokus op jong, enkellopende werkendes tussen 22 en 34 jaar oud. Hierdie ouderdomsgroep is spesifiek gekies omdat ons self deel is daarvan en hul lewenstyl, belangstellings en voorkeure goed verstaan.

Ons het onlangs terugvoer gekry oor hoekom ons nie ouer groepe insluit nie. Ons wil graag dit duidelik maak, dit gaan nie oor uitsluiting nie, maar oor die skep van ’n omgewing waar mense in dieselfde lewensfase mekaar kan ontmoet en gemaklik voel. Ons cap die ouderdom om die gaping nie te groot te maak nie en sodat ons beter beheer oor die aand kan hê, waar almal hulself ten volle kan geniet.

Ons het voorheen probeer om n Vlerksleep vir n ouer ouderdomsgroep te maak, maar dit het nie gewerk nie agv te min belangstelling van die mans se kant af.

Dankie vir julle begrip en dat julle ons ondersteun in ons missie om die perfekte sosiale atmosfeer te skep!

19/09/2024

Vat die kans en laat ons jou help om jou pasmaat te vind!
SKRYF NOU IN 🔥 https://wkf.ms/45z4sLe

Is jy werkend? Opsoek na liefde? Tussen die ouderdom 22-34? Moeg vir flings…
Hierdie is vir jou…

Inskrywings sluit vanaand 20:00!Vat die kans ❤️❤️❤️
01/03/2024

Inskrywings sluit vanaand 20:00!
Vat die kans ❤️❤️❤️

Slegs 7 dae oor vir inskrywings! Inskrywings sluit Vrydag, 1 Maart. Moenie die kans mis om moontlik n pasmaat te vind ni...
23/02/2024

Slegs 7 dae oor vir inskrywings!
Inskrywings sluit Vrydag, 1 Maart.

Moenie die kans mis om moontlik n pasmaat te vind nie 🔥🔥

Inskrywing: https://wkf.ms/45z4sLe

Is jy werkend? Opsoek na liefde? Tussen die ouderdom 23-32? SKRYF NOU IN 🍷 (link in bio) Moet dit nie misloop nie - jy k...
14/02/2024

Is jy werkend? Opsoek na liefde? Tussen die ouderdom 23-32?
SKRYF NOU IN 🍷 (link in bio)

Moet dit nie misloop nie - jy kan hier die kans kry om onvergeetlike herinneringe te maak en moontlik jou perfekte pasmaat te vind!

🔥Afsluit datum: 1 Maart🔥

Address

Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlerksleep in Potch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category