Tina Cowley Potchefstroom

Tina Cowley Potchefstroom The Tina Cowley Potch Reading Centre offers learners with reading problems the necessary support and skills training to overcome their reading problems.

Reading forms the basis of learning and academic success. Unfortunately a great number of learners struggle with underachievement in reading due to their lack of phonics and comprehension skills, or because of possible learning difficulties. Learners who struggle with reading skills, unfortunately not only fall behind academically, but also suffer from low self-esteem, feeling like a failure, as w

ell as experiencing high levels of stress and anxiety at not being able to successfully complete classroom tasks. The good news is that with early detection of any such problems and with the correct help most reading problems can be successfully addressed. Unfortunately most parents wait too long before seeking the necessary help and support their child needs. The older the child with a reading problem, the more difficult it becomes to successfully correct it.

๐Ÿ“š DIT IS NOOIT TE LAAT NIE! ๐Ÿ“šDaar is slegs 3 produktiewe skoolmaande van die jaar oor. Gebruik hierdie tyd om seker te m...
24/08/2026

๐Ÿ“š DIT IS NOOIT TE LAAT NIE! ๐Ÿ“š

Daar is slegs 3 produktiewe skoolmaande van die jaar oor. Gebruik hierdie tyd om seker te maak jou kind is gereed vir 2027!

๐Ÿ” LEES-EVALUASIES: Graad RRโ€“12
Bespreek โ€™n evaluasie om vas te stel of jou kind se leesvaardighede opgeskerp moet word.

โž• WISKUNDE-EKSTRAKLASSE:

* Graad 1โ€“9: Gewone Wiskunde
* Graad 10โ€“12: Wiskundige Geletterdheid

Elke nuwe skooljaar bring sy eie uitdagings. Gee jou kind nou die geleentheid om agterstande in te haal, vaardighede te versterk en 2027 met meer selfvertroue aan te pak.

๐Ÿ“ฒ Skryf nou in!
Nico: 082 377 7490

๐ŸŒŸ Moenie wag tot volgende jaar nieโ€”DIT IS NOOIT TE LAAT NIE!

๐ŸŒŸ SUKKEL jou kind met skoolwerk?Ons kan help! ๐Ÿ’ช๐Ÿ“šBy Potchefstroom Wiskunde & Lees Sentrum bied ons:โœ… Wiskunde โ€“ 3 jaar to...
06/08/2026

๐ŸŒŸ SUKKEL jou kind met skoolwerk?
Ons kan help! ๐Ÿ’ช๐Ÿ“š

By Potchefstroom Wiskunde & Lees Sentrum bied ons:

โœ… Wiskunde โ€“ 3 jaar tot Graad 9
โœ… Wiskunde Geletterdheid โ€“ Graad 10 tot 12
โœ… Leesvaardighede โ€“ Graad RR tot Volwasse
โœ… Afrikaans & Engels
โœ… Studiekursusse โ€“ Graad 4 tot 12

๐Ÿ“ Studiekursus datums:
๐Ÿ—“ 22 Aug โ€“ Lichtenburg
๐Ÿ—“ 29 Aug โ€“ Potchefstroom

๐ŸŽฏ Help jou kind om met meer selfvertroue te leer en beter te presteer!

๐Ÿ“ž Nico du Plessis
082 377 7490
๐Ÿ“ง [email protected]

Welcome back and good luck to all of our learners! We're excited to see you learn and improve!
21/07/2026

Welcome back and good luck to all of our learners! We're excited to see you learn and improve!

๐ŸŒŸ VAKANSIE SPESIALE AANBOD VERLENG! ๐ŸŒŸGoeie nuus! Ons gratis lees-evaluasies word nou verleng tot einde Julie! ๐Ÿ“šIs jy ons...
20/07/2026

๐ŸŒŸ VAKANSIE SPESIALE AANBOD VERLENG! ๐ŸŒŸ

Goeie nuus! Ons gratis lees-evaluasies word nou verleng tot einde Julie! ๐Ÿ“š

Is jy onseker of jou kind se lees op standaard is?
Bespreek โ€™n GRATIS LEES-EVALUASIE in Afrikaans of Engels.

โœ… Gratis tot einde Julie
โœ… Afrikaans of Engels
โœ… Professionele terugvoer
โœ… Help om vas te stel waar ondersteuning nodig is
โœ… Beperkte plekke beskikbaar

โž• Ons bied ook Wiskunde klasse aan!

๐Ÿ“ Potchefstroom Wiskunde & Lees Sentrum
๐Ÿ“ž Nico: 082 377 7490

Bespreek nou โ€” plekke is beperk!

10/07/2026
๐ŸŒŸVAKANSIE SPESIALE AANBOD!๐ŸŒŸโฐ NOG NET EEN WEEK OOR!Is jy onseker of jou kind se lees op standaard is? ๐Ÿ“šHierdie vakansie b...
09/07/2026

๐ŸŒŸVAKANSIE SPESIALE AANBOD!๐ŸŒŸ
โฐ NOG NET EEN WEEK OOR!

Is jy onseker of jou kind se lees op standaard is? ๐Ÿ“š
Hierdie vakansie bied ons GRATIS LEES-EVALUASIES aan!

โœ… Lees-evaluasie in Afrikaans of Engels
โœ… Professionele terugvoer
โœ… Help om vas te stel waar ondersteuning nodig is
โœ… Vir Gr RR tot Gr 12
โœ… Beperkte plekke beskikbaar

โž• Ons bied ook Wiskunde klasse aan!

๐Ÿ“ Potchefstroom Wiskunde & Lees Sentrum
๐Ÿ“ž Nico: 082 377 7490

๐Ÿ“ฒ Bespreek nou โ€” moenie wag tot die nuwe kwartaal begin nie!

And Miki Maths!0823777490
26/06/2026

And Miki Maths!
0823777490

๐ŸŒŸ VAKANSIE SPESIALE AANBOD! ๐ŸŒŸIs jy onseker of jou kind se lees op standaard is? ๐Ÿ“šHierdie vakansie bied ons GRATIS LEES-E...
22/06/2026

๐ŸŒŸ VAKANSIE SPESIALE AANBOD! ๐ŸŒŸ

Is jy onseker of jou kind se lees op standaard is? ๐Ÿ“š
Hierdie vakansie bied ons GRATIS LEES-EVALUASIES aan!

โœ… Afrikaans of Engels
โœ… Professionele terugvoer
โœ… Help om vas te stel waar ondersteuning nodig is
โœ… Beperkte plekke beskikbaar

โž• Ons bied ook Wiskunde klasse aan!

๐Ÿ“ Potchefstroom Wiskunde & Lees Sentrum
๐Ÿ“ž Nico: 082 377 7490

Bespreek nou โ€” moenie wag tot die nuwe kwartaal begin nie!

๐ŸŽฏ WISKUNDE EKSAMEN VOORBEREIDING๐Ÿ”ฅ โ€œMOCK EXAMโ€ SESSION ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ“š Berei reg voor vir die Wiskunde eksamen!Indien julle nie die kl...
28/05/2026

๐ŸŽฏ WISKUNDE EKSAMEN VOORBEREIDING

๐Ÿ”ฅ โ€œMOCK EXAMโ€ SESSION ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“š Berei reg voor vir die Wiskunde eksamen!

Indien julle nie die klas kan bywoon nie, kan julle steeds die volledige Pakkie koop met:

โœ”๏ธ Vraestelle
โœ”๏ธ Memoโ€™s
โœ”๏ธ Notas

โš ๏ธ Beperkte plekke beskikbaar โ€” bespreek asseblief so gou moontlik!

๐Ÿ“… Saterdag 6 Junie

(Die Saterdag voor die Wiskunde vraestel)

โฐ 3ยฝ ure intensiewe voorbereiding

๐Ÿ’ฐ Pryse:
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ Klas: R450
๐Ÿ“ฆ Slegs Pakkie: R200

๐Ÿงฎ Graad 4 & 5
๐Ÿ•— 08:00 โ€“ 11:30

๐Ÿงฎ Graad 6 , 7 , 8 & 9
๐Ÿ•› 12:00 โ€“ 15:30

โœ… Vraestelle, Memoโ€™s en Notas word volledig bespreek!

๐Ÿ“ž Nico du Plessis
082 377 7490

14/05/2026

Feeling a little lost when it comes to your child's math needs? Miki Maths is here to help you lighten the load and brighten the day!
Contact us today for more information regarding our powerhouse math program.

Nico 082 377 7490

Address

Pavey Str, Laerskool Bailliepark
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tina Cowley Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Tina Cowley Potchefstroom:

Shortcuts

Share