Nyl Biodiversity Dam

Nyl Biodiversity Dam Die Nyl is die hengel paradys van die Noorde. Slegs besoekers wat bespreek het word toegelaat. Dit is n streng "Catch and Release" dam wat fokus op bewaring.

27/08/2024

For Bookings and Info, please use the Telegram link below

Naweek van 15-17 Junie was n fondsinsameling Karp Kompetisie gehou. Gemerkte vis R100 000. Totale gewig van jou 3 swaars...
20/06/2024

Naweek van 15-17 Junie was n fondsinsameling Karp Kompetisie gehou. Gemerkte vis R100 000. Totale gewig van jou 3 swaarste karps R10 000. En heelwat ander pryse. Die gemerkte vis is nooit gevang nie. Die 3 Grootste visse is gewen deur die span van Carpe Diem
Dankie aan ons borge wat die kompetisie moontlik gemaak het.
Tri Me Baits, Tru Feeds, Insta Braai Firelighters, Eurolux, Legends Series,
Nyl Kiosk, Net die beste Slaghuis Mokopane, Funky Gadgets.

Last few entries available.It's a long weekend. Stick your Dad or Husband for fishing weekend that he will never forget.
13/06/2024

Last few entries available.
It's a long weekend. Stick your Dad or Husband for fishing weekend that he will never forget.

Milly Smith met n prag Kurper wat sy tydens die Limpopo skole Liga gevang het. Die mooi vis het 3,715kg geweeg.
17/03/2024

Milly Smith met n prag Kurper wat sy tydens die Limpopo skole Liga gevang het. Die mooi vis het 3,715kg geweeg.

Limpopo Laerskole en HoƫrSkole liga is gehou die afgelope naweek. Mooi vangste is gemaak.
17/03/2024

Limpopo Laerskole en HoƫrSkole liga is gehou die afgelope naweek. Mooi vangste is gemaak.

Book your spot at The Nyl Biodiversity Dam on Telegram.
26/02/2024

Book your spot at The Nyl Biodiversity Dam on Telegram.

26/02/2024

Good day
Please be advised that the venue is not open to the public for angling as we mostly focus on hosting competitive and organized Angling events. We do attempt to host open weekends for the public which will be advised on our Nyl Telegram group for bookings. The bookings group is strictly for bookings when available and manned by the Water Bailiff. The venue has strict rules and guidelines to be adhered to at all time and is set in an Biodiversity offset area. No Angling during the week.

*Pricing for the bookings*
Swim per day R200.00.
Camping pppn R80.00
Day visitors pppd R60.00
Standard Unit per night R1000.00
Executive Unit per night R1200.00

Die Nyl Biodiversity Dam het die 2023 SA Karp Ope aangebied. Die toernooi is 72 huur sessie met 4 spanne het deelgeneem....
17/11/2023

Die Nyl Biodiversity Dam het die 2023 SA Karp Ope aangebied. Die toernooi is 72 huur sessie met 4 spanne het deelgeneem. SAVOF A, SAVOF B, Limpopo Uitnodiging en Gauteng Uitnodiging. Vis het mooi uitgekom, maar Limpopo het hulle tuis dam voordeel goed gebruik en die Ope vir n 2de keer gewen. Dir wen Paar was Dean Pelser en Carl Schultz. n Totaal van 2404 Karps is gevang met n totale gewig van 7363Kg. Met n gremiddeld van 3,06kg.
A zone 2083kg 746 vis gem 2,8kg
B zone 1668kg 544 vis gem 3,07kg
C zone 1678kg 541 vis gem 3,08kg
D zone 1933kg 573 vis gem 3,37kg

Die wen Paar het 312 vis gevang met n gewig van 827,15kg. Gridded 2,65kg per vis.
Die spanne het as volg geeindig
1ste Limpopo Uitnodiging
2de SAVOF A
3de SAVOF B
4de Gauteng Uitnodiging

12/03/2023

Please be advised of the following price increase for 2023 effective from 1 March 2023.

Swim per day R200.00.
Camping pppn R80.00
Day visitors pppd R60.00
Standard Unit per night R1000.00
Executive Unit per night R1200.00

*No Bookings via Messenger*

Please use Telegram to do bookings

Address

Mokopane
Potgietersrus
0601

Telephone

+27833066372

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nyl Biodiversity Dam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Nyl Biodiversity Dam:

Share