Krulletjies en Kuifies Kleuterskool

Krulletjies en Kuifies Kleuterskool Krulletjies en Kuifies Kleuterskool is die hart van Laerskool Saamspan. Ons het 'n passie om die beste sorg, onderrig en liefde vir elke kleuter te bied.

Ons stimulerende en opvoedkundige program laat elkeen toe om sy/haar volle potensiaal te bereik.

Tema: R E P T I E L E🦎🐒🐊🐍Ons het geleer dat reptiele eiers lΓͺ, koudbloedig is en dat hulle velle skubbe-agtig is. Ons is...
30/08/2026

Tema: R E P T I E L E
🦎🐒🐊🐍

Ons het geleer dat reptiele eiers lΓͺ, koudbloedig is en dat hulle velle skubbe-agtig is. Ons is net nogsteeds nie 100% seker hoe die krokodil maak nie... Die krokodille hoe maak hulle? Niemand weet dit, miskien weet julle?πŸ€”πŸ˜œπŸ˜… Saam met dit het die Bytjies die mooiste reptiele gemaak uit afval materiale. Sjoe maar hulle is kreatief!🌟🐝




πŸš‚πŸ§ Tema: Spoorvervoer πŸ§πŸš‚In die Pikkewyne-klas het ons hierdie week alles oor spoorvervoer geleer! πŸš† Ons het sommer ons e...
29/08/2026

πŸš‚πŸ§ Tema: Spoorvervoer πŸ§πŸš‚

In die Pikkewyne-klas het ons hierdie week alles oor spoorvervoer geleer! πŸš† Ons het sommer ons eie trein gebou en toe op ’n avontuurlike treinrit deur die skool vertrek. πŸŽŸοΈπŸš‚

Daar was groot glimlagte, baie opgewondenheid en natuurlik sommer hope pret! πŸ˜„πŸ’™

Wat ’n wonderlike dag vol speel, leer en avontuur was dit nie! πŸ₯°πŸŒˆ

πŸ§πŸš‚ All aboard, Pikkewyne! πŸš‚πŸ§

πŸ§πŸ’™ In die Pikkewyne-klas word daar lekker gespeel en geleer! πŸ’™πŸ§Hierdie week het ons lekker met kolkaarte en tellers gewe...
29/08/2026

πŸ§πŸ’™ In die Pikkewyne-klas word daar lekker gespeel en geleer! πŸ’™πŸ§

Hierdie week het ons lekker met kolkaarte en tellers gewerk. πŸ”΅πŸ”’
Ons het getel, gekyk, vergelyk en sommer baie pret gehad terwyl ons leer! πŸ₯°

Kyk net hoe slim en groot word julle, Pikkewyne! 🐧✨ Ons is so trots op elke klein maatjie en al die nuwe dinge wat julle leer. πŸ’™
Speel, leer en groei – elke dag ’n bietjie meer! 🌈🧠

28/08/2026
2️⃣8️⃣-0️⃣8️⃣-2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣Tema: 🐒🐍🦎 R E P T I E L E 🐒🐍🦎As jy die maats van die Dinosourklas vra wat is die kenmerke van ...
28/08/2026

2️⃣8️⃣-0️⃣8️⃣-2️⃣0️⃣2️⃣6️⃣
Tema: 🐒🐍🦎 R E P T I E L E 🐒🐍🦎
As jy die maats van die Dinosourklas vra wat is die kenmerke van reptiele gaan hulle dadelik kan antwoord, want hulle het behoorlik aan juffrou se lippe gehang tydens die temabespreking en kunsaktiwiteite! Dankie dat julle sulke ywerige leerders is! Julle maak my TROTS! β€οΈπŸ¦–β€οΈπŸ¦•




Tema: DinosourusseπŸ¦•πŸ¦–.Dit was so lekker tema! Om dit af te sluit het die Bytjies hulle eie Dinosourus toebroodjies gemaak...
23/08/2026

Tema: Dinosourusse
πŸ¦•πŸ¦–.

Dit was so lekker tema! Om dit af te sluit het die Bytjies hulle eie Dinosourus toebroodjies gemaak. Lip-lek-lekker. πŸ˜‹πŸπŸŒŸ




22/08/2026

πŸ’‘

From

22/08/2026

Love this!

πŸ†BOK VRYDAGπŸ†Krulletjies en Kuifies Kleuterskool staan bankvas agter die bokke! Gaan wys die vyand HOE.πŸ‡ΏπŸ‡¦
21/08/2026

πŸ†BOK VRYDAGπŸ†

Krulletjies en Kuifies Kleuterskool staan bankvas agter die bokke! Gaan wys die vyand HOE.πŸ‡ΏπŸ‡¦




Address

Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 06:30 - 13:15

Telephone

+27123799019

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krulletjies en Kuifies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Krulletjies en Kuifies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category