03/08/2026
❤️ Moet jy dringend
'n Doktersafspraak? Werksvergadering? Inkopies? Of het iets onverwags opgeduik?
Jy gaan dokter toe.
☕ Sy geniet 'n koppie tee en gesels met nuwe vriende.
Jy woon jou vergadering by.
🎲 Hy speel 'n speletjie en lag saam met ander seniors.
Jy doen jou inkopies sonder bekommernis.
❤️ Ons sorg met liefde, warmte en respek.
By Oppi Stoep Daghuis hoef jou geliefde nooit alleen by die huis te wees wanneer die lewe onverwags gebeur nie.
Ons bied uurlikse sorg teen slegs R50 per uur in 'n veilige, rustige en huislike omgewing waar elke senior welkom is en deel word van ons familie.
🌿 Ideaal vir:
✔ Dokters- en hospitaalafsprake
✔ Werksvergaderings
✔ Inkopies en errands
✔ Familieverpligtinge
✔ Wanneer jy net 'n bietjie tyd vir jouself nodig het
✔ Enige onverwagse situasie waar jy gemoedsrus nodig het
❤️ Meer as sorg... 'n tuiste weg van die huis.
📍 190 Basden Laan
Oppi Stoep Gastehuis
Lyttelton, Centurion
📞 072 408 1354
📞 082 851 3931
💬 Stuur gerus vir ons 'n WhatsApp om beskikbaarheid te bespreek of kom kuier vir 'n koppie koffie en sien self waarom families Oppi Stoep Daghuis vertrou.