Kamp Jackson

Kamp Jackson Bo -op die Magalies berg. Naby Wonderboom Fort / Die nek. n Plekkie waar jy kan stap of fiets ry. Kom bewonder die Natuurskoon en plante. Pragtige natuurskoon.

'n Paar Bergfiets roetes geskik vir draf en stap ook bo op die Magaliesberg. Geen fasiliteite nie. Dit wat jy wil hĂȘ, moet jy saambring.

09/07/2020

Vroeg 2020 het iemand die kamp area verwoes. Klip muur omgegooi, naambord in stukke geslaan. Oral was rommel gestrooi. Saterdag het ons gekom om na die Sons opkoms te kyk. Groot was die verbaasing toe ons die kamp weer skoon gemaak gekry het. Om die vuurmaak plek is die gras uitgehaal en die Naambord is op die grond weer aan mekaar gesit. Dankie vir wie dit gedoen het.

02/02/2019
02/02/2019

Address

Pretoria
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kamp Jackson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share