Boomhuis.co.za

Boomhuis.co.za 078 386 3251 - Kinder partytjies, stork and kitchen teas, ooievaars, bachelor/ettes, piekniek, braai, binne en buite funksies, Troues en onthaal.

Feeste en flooi mark, kinder speel area. Shantel van Bouplanne.co.za het van 2006 af al haar oog op 'n stukkende, half uit-gebrande gebou. Elke jaar neem sy foto's en droom van iets wat mooi kan wees! In November 2011 teken sy 'n huurkontrak op 'n toe-gegroeide, bouvallige plek met niks geld in die bank om te bou nie. Sy het egter 'n droom, sy sien iets wat van verbrand na vrolik kan gaan. Sy bou

en breek elke maand met haar salaris en mense noem haar mal. "Hoe maak jy 'n ander man se plek mooi?" Die waarheid is, as jy bereid is om 'n kans te vat, kan groot dinge gebeur! Sy droom van 'n plek waar kinders kan speel en partytjie hou in Pretoria Noord, wat mammas kan bekostig... Sy droom van 'n plek waar ou tannies op Woensdae koek en tee vir kan geniet... Sy droom van 'n venue wat funksies, braai's en piekniekfeeste kan bied, waaroor almal praat... Sy droom van troues in die buitelug en pragtige foto's in die vintage, rustieke atmosfeer...sy droom van 'n gebrande, stukkende plek wat nou vrolik en opgewek vir mensies met pyn en gebroke lewens ook hierdie verskil kan bring, Hero Burn Foundation! Die Boomhuis.co.za 546 Brits c/o Eufees, Pretoria Noord.

Address

546 Brits Road C/o Eeufees
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boomhuis.co.za posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Boomhuis.co.za:

Share