16/11/2015
Hi All
Please note that due to the up-comming School holidays and Christmas season we have decided to use this opportunity to do do maintenance and upgrading of the venue. Thus we will be closed from 21 Nov 15 up and until 17 Jan 2016.
Keep and eye on this space.
Hi Almal
Neem kennis dat as gevolg van die komende skool vakansie en Kersgety is daar besluit om gebruik te maak van die breek om onderhoud en opgradering te doen op die perseel. Dus sal ons gesluit wees vanaf 21 Nov 15 tot en met 17 Jan 2016.
Wees op die uitkyk.