Die Blou Lint

Die Blou Lint Die Blou LINT, a chid friendly party / picnic venue. We have different animals, jungle gyms, swings and so much more. Only available by appointment.
(19)

Die Blou LINT, is 'n kindervriendelike partytjie en piekniek venue. Ons het 2 "lapa's" een groter as die ander een. Elke "lapa" het sy eie braaier, kraan en elektriese punt. Ons het 10 piekniek areas elkeen met 'n braaier en 'n kraan, die piekniek area is groot genoeg vir 'n gesin van 6. Ons het wel een piekniek area vir klein partytjies of 'n kuiertjie wat 10-15mense kan vat. Roosters kan gehuur

word en ons het charcoal, blits en vuurhoutjies te koop in ons winkeltjie. Ons winkeltjie het 'n verskeidenheid van koeldrank en iets te peusel. Ons verkoop ook kossies vir die diere wat die kinders kan voer. Ons het donkies, boerbokke, swane, eendjies, 'n skilpad, hasies, 'n perd en ook varkies. Ons het ook 'n verskeidenheid van klimrame, boomhuise, springmatte, swaaie ens. Vir meer inligting skakel ons gerus. Die park is slegs beskikbaar met afspraak. Alle besprekings is vir 3ure.

Address

96 Zuid Street
Rensburg
1439

Telephone

0607316551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Blou Lint posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Blou Lint:

Share