Riebeeck Valley Special School

Riebeeck Valley Special School skool is geleë in die Riebeeck Vallei, hoofsaaklik 'n landbou area.

Dit is geleë teen die hang van die Riebeeckberg, in 'n idilliese natuur omgewing, wat 'n baie ontspannende atmosfeer skep vir leerders uit die stedelike gebiede... Riebeeck Vallei Spesiale skool is 'n Vaardigheid skool met OLSO Eenheid klasse...

jaarliks maksimum: 80 lede (ouderdomme 15 jaar oud/ 4jaar)

Dit was 'n groot skok vir Riebeeck Vallei Spesiale Skool Familie om te verneem van die skielike heengaan van J***y. Ons ...
31/08/2026

Dit was 'n groot skok vir Riebeeck Vallei Spesiale Skool Familie om te verneem van die skielike heengaan van J***y. Ons almal gaan jou mis. Rus sag J***y. 🙏🏽💐

Ouers, Familie Vriende ondersteun asseblief ons Kwartaal 3 fondsinsameling poging. Ons waardeer u hulp opreg. Baie danki...
27/08/2026

Ouers, Familie Vriende ondersteun asseblief ons Kwartaal 3 fondsinsameling poging. Ons waardeer u hulp opreg. Baie dankie.

Career Expo for Year 4 Learners.
25/08/2026

Career Expo for Year 4 Learners.

Happy Birthday to our August Babies.
25/08/2026

Happy Birthday to our August Babies.

SAAL BYEENKOMS AUGUSTUS 2026🌟 **LEERDERS VAN DIE WEEK!** 🌟Baie geluk aan al ons fantastiese **Leerders van die Week!** 🎉...
18/08/2026

SAAL BYEENKOMS AUGUSTUS 2026

🌟 **LEERDERS VAN DIE WEEK!** 🌟

Baie geluk aan al ons fantastiese **Leerders van die Week!** 🎉👏

Julle harde werk, positiewe gesindheid, goeie gedrag en besondere pogings word raakgesien en waardeer. ⭐ Julle is elkeen ’n inspirasie en ’n voorbeeld vir ander!

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. 💙💛

**Hou aan om te skep, te groei en te wen!** 🌟
🏆 **Skep­pend en Gewillig!** 🏆

­pendEnGewillig

Woman's Day 2026.  Thank you Panera Bakery for our 🧁.
07/08/2026

Woman's Day 2026. Thank you Panera Bakery for our 🧁.

07/08/2026

Shakira. Ons eie sterk klein Vroutjie.

07/08/2026

Woman's Day 2026.

Address

Arkstreet 9
Riebeek-Wes
7306

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riebeeck Valley Special School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Riebeeck Valley Special School:

Share