ACVV Riversdal Wes-Kaap

ACVV Riversdal Wes-Kaap Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV Riversdal Wes-Kaap, Child protection service, 15 Oosthuizen Street, Riversdale.

ACVV Riversdal is a Child Protection Organisation who focuses on safeguarding children from harm, abuse, neglect and exploitation, while also promoting their well-being and development. ACVV Riversdal is 'n geregistreerde Kinderbeskermings Organisasie wat daarop fokus om kinders en gesinne in nood by te staan en te bemagtig sodat hulle weer onafhanklik en selfstandig by die gemeenskap kan inskakel.

26/08/2026

PROCEDURES FOR REPORTING CHILD ABUSE

A GUIDE FOR EDUCATORS

Baie dankie Hoërskool Langenhoven vir hul skenking van nie-bederfbare produkte en blikkieskos!ACVV Riversdal Wes-Kaap wa...
25/08/2026

Baie dankie Hoërskool Langenhoven vir hul skenking van nie-bederfbare produkte en blikkieskos!

ACVV Riversdal Wes-Kaap waardeer jul ondersteuning en omgee!

ONS 💚 HSL-DASSE!!!

ACVV Riversdal Wes-Kaap wil graag Shoprite Riversdal bedank vir hul skenkings!Ons waardeer die warm gebaar en ons beker ...
24/08/2026

ACVV Riversdal Wes-Kaap wil graag Shoprite Riversdal bedank vir hul skenkings!

Ons waardeer die warm gebaar en ons beker van dankbaarheid loop oor! - DANKIE DANKIE DANKIE!!!
🥰❤️

💛💚💛💚 DASSE BO!! 💛💚💛💚Graag wens ACVV Riversdal Wes-Kaap, alle leerders, ouers en personeel van Hoërskool Langenhoven ster...
21/08/2026

💛💚💛💚 DASSE BO!! 💛💚💛💚

Graag wens ACVV Riversdal Wes-Kaap, alle leerders, ouers en personeel van Hoërskool Langenhoven sterkte toe met Interskole 2026!

Ons staan bankvas agter julle!
🏆Hou die beker in Riversdal!!🏆

20/08/2026
ACVV Riversdal Wes-Kaap het Riversdal Hospitaal besoek as deel van ons Vrouedag-vieringe.Ons het vir elke mamma wat gebo...
20/08/2026

ACVV Riversdal Wes-Kaap het Riversdal Hospitaal besoek as deel van ons Vrouedag-vieringe.

Ons het vir elke mamma wat geboorte gegee het gedurende die naweek van 7 tot 9 Augustus 2026, 'n klein bederfpakkie opgemaak met onderandere babavessies, room, sepies, waslappe en meer.

Ons wil veral aan Mevrou Helene Heydorn van DROOM Tehuise / Old Age Homes Huis Jan Lange bedank vir die groot donasie wat sy aan ACVV Riversdal geskenk het. Dit het ons baie gehelp om hierdie pakkies op te maak!

Indien daar persone is wat graag wil weet hoe hulle ons kan help deur vrywilligheidswerk of 'n skenking, kan ons kantore gekontak word:
☎️ 028 713 1378
📱063 550 2479 ( SLEGS WHATSAPP )
📧 [email protected] | [email protected]
📍Oosthuizenstraat 15, Riversdal, 6670

ACVV Riversdal Wes-Kaap het skenkings van ou of gebruikte plastiese kleresakke en drukkerpapierbokse nodig!Indien iemand...
17/08/2026

ACVV Riversdal Wes-Kaap het skenkings van ou of gebruikte plastiese kleresakke en drukkerpapierbokse nodig!

Indien iemand van hierdie items kan skenk, kan dit by ons kantore afgelaai word.

📍Oosthuizenstraat 15, Riversdal, 6670
☎️ 028 713 1378
📱063 550 2479 (SLEGS WHATSAPP)
📧 [email protected][email protected]

13/08/2026

NAILING YOUR COURT APPEARANCE – PART 2

You’ve prepared your file and report. But what happens when you are actually in court and the questions start?

Here are 3 more practical tips for your next court appearance:
🏛️ 4. Know Your Role in Court
You are there to assist the court professionally. You are an expert witness. Stay within your role and expertise, remain impartial, and be ready to explain the basis for your professional opinion.
🎙️ 5. Listen. Think. Answer.
Listen carefully to the question and answer what is asked - clearly and concisely. If you do not understand the question, ask for clarification. If you do not know the answer, say so.
❓ 6. Expect to Be Challenged
Questions about your assessment, evidence and recommendations are part of the court process. Stay calm, return to the facts and be ready to explain how you reached your recommendation.

⚖️ Good preparation, professionalism and objectivity strengthen your evidence and help you assist the court effectively.

💾 Save this post for your next court appearance — and share it with a colleague who may need it!

12/08/2026

Address

15 Oosthuizen Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 04:30

Telephone

028 713 1378

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Riversdal Wes-Kaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share