02/09/2026
๐ Laaste wedstryddag van die seisoen! ๐
Wakkerstroom Wes het die seisoen afgesluit met โn goeie wedstryddag teen Laerskool Montagu! ๐๐
Baie dankie aan ons leerders, afrigters en ondersteuners vir โn fantastiese seisoen vol harde werk, spanwerk en mooi oomblikke. ๐
Ons is trots op elkeen van julle! ๐๐ผโจ
Wakkerstroom Wes | Een span, een hart๐ Laaste wedstryddag van die seisoen! ๐
Wakkerstroom Wes het die seisoen afgesluit met โn lekker wedstryddag teen Laerskool Montagu! ๐๐
Baie dankie aan ons leerders, afrigters, ouers en ondersteuners vir โn fantastiese seisoen vol harde werk, spanwerk en mooi oomblikke. ๐
Ons is trots op elkeen van julle! ๐๐ผโจ
Wakkerstroom Wes | Spanwerk! ๐๐