Hoërskool Robertson

Hoërskool Robertson VELLE EST POSSE - WAAR DAAR 'N WIL IS, IS DAAR 'N WEG

01/06/2026
Baie geluk aan ons Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding wys duide...
29/05/2026

Baie geluk aan ons Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding wys duidelik in alles wat julle bereik en ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.

Mag hierdie prestasies net die begin wees van nog vele hoogtepunte wat voorlê. Droom groot, werk hard en glo altyd in julleself.

Ons wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe. Robbieliefde altyd! ❤️

24/05/2026
Nuusbrief: Kwartaal 2, week 7. 🦭
21/05/2026

Nuusbrief: Kwartaal 2, week 7. 🦭

20/05/2026

Sip & Savour kaartjies beskikbaar by Hoërskool Robertson se bemarkingskantoor. 🦭

Sportprogram: vs Hoërskool Hermanus22 & 23 Mei - Tuis
18/05/2026

Sportprogram: vs Hoërskool Hermanus
22 & 23 Mei - Tuis

Sportprogram: vs Hexvallei 21 Mei - Tuis
18/05/2026

Sportprogram: vs Hexvallei
21 Mei - Tuis

Address

Dirkie Uys Staat 7
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 07:50 - 14:05
Tuesday 07:50 - 14:05
Wednesday 07:50 - 14:05
Thursday 07:50 - 14:05
Friday 07:50 - 14:05

Telephone

+27236263159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Robertson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hoërskool Robertson:

Share

Category