Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans

Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans Ons fokus is holisties van aard. Kleuters word speel-speel gereed gemaak vir Gr. 1. Buiten akademies

21/06/2026

๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ โ„™๐•’๐•ก๐•ก๐•’ ๐•ค๐•– ๐•’๐•ฃ๐•ž๐•ค ๐•š๐•ค ๐•ค๐•ฅ๐•–๐•ฃ๐•œ ๐•–๐•Ÿ ๐•˜๐•ฃ๐• ๐• ๐•ฅ,
โ„๐•ช ๐•™๐• ๐•ฆ ๐•ž๐•ช ๐•ง๐•–๐•š๐•๐•š๐•˜ ๐•š๐•Ÿ ๐•ค๐•ช ๐•ค๐•œ๐• ๐• ๐•ฅ.
โ„๐•ช ๐•จ๐•–๐•ฃ๐•œ ๐•™๐•’๐•ฃ๐•• ๐•–๐•Ÿ ๐•ค๐• ๐•ฃ๐•˜ ๐•ค๐•  ๐•ž๐• ๐• ๐•š,
๐•„๐•ช ๐•ก๐•’๐•ก๐•ก๐•’ ๐•š๐•ค ๐••๐•š๐•– ๐•“๐•–๐•ค๐•ฅ๐•– ๐• ๐• ๐•š๐•ฅ!

Ons is so dankbaar vir al ons wonderlike Roodie pappas ๐Ÿ’ช๐Ÿป
Dankie vir die onmeetbare rol wat julle in ons kinders se lewens speel ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Gelukkige Vadersdag ๐Ÿฉต

14/05/2026

Hฬฝอ“eฬฝอ“mฬฝอ“eฬฝอ“lฬฝอ“vฬฝอ“aฬฝอ“aฬฝอ“rฬฝอ“tฬฝอ“ ๐Ÿฉต

Baie dankie Bianca van Heerden en Ziggie van Ritmia wat vandag by ons Roodie maatjies kom kuier het en 'n baie spesiale Hemelvaart boodskap met ons kom deel het ๐Ÿซถ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

๐Ÿงก๐Ÿ’š

Ons wens al ons Roodieland mamma's 'n gelukkige moedersdag toe. Ons waardeer julle!
10/05/2026

Ons wens al ons Roodieland mamma's 'n gelukkige moedersdag toe. Ons waardeer julle!

Wรชแตฃโ‚‘โ‚—dbโ‚’โ‚‘โ‚–โ‚‘dโ‚g โ€ข๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿš โ€ข ๐Ÿงก๐Ÿ’šOns Gr.R maats vier Wรชreldboekedag en trek soos hul gunsteling boekkarakters aan... Hulle het...
23/04/2026

Wรชแตฃโ‚‘โ‚—dbโ‚’โ‚‘โ‚–โ‚‘dโ‚g โ€ข๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿš โ€ข ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Ons Gr.R maats vier Wรชreldboekedag en trek soos hul gunsteling boekkarakters aan... Hulle het ons omtrent laat voel of ons in 'n sprokie is met al hul oulike uitrustings ๐Ÿ“š

Baie dankie aan ๐๐ž๐ญ๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐๐ซ๐จ๐๐ฎ๐œ๐ญ๐ข๐จ๐ง ๐๐ฎ๐ฉ๐ฉ๐ž๐ญ๐ฌ vir die oulike poppekas vertoning!

๐™€๐™ก๐™ ๐™š ๐™—๐™ค๐™š๐™  ๐™ž๐™จ '๐™ฃ ๐™–๐™ซ๐™ค๐™ฃ๐™ฉ๐™ช๐™ช๐™ง ๐™ฌ๐™–๐™ฉ ๐™ฌ๐™–๐™œ ๐Ÿ“–โœจ

Wรชแตฃโ‚‘โ‚—dbโ‚’โ‚‘โ‚–โ‚‘dโ‚g โ€ข๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿ™โ€ข ๐Ÿงก๐Ÿ’šOns Gr.R maats vier Wรชreldboekedag en trek soos hul gunsteling boekkarakters aan... Hulle het ...
23/04/2026

Wรชแตฃโ‚‘โ‚—dbโ‚’โ‚‘โ‚–โ‚‘dโ‚g โ€ข๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿ™โ€ข ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Ons Gr.R maats vier Wรชreldboekedag en trek soos hul gunsteling boekkarakters aan... Hulle het ons omtrent laat voel of ons in 'n sprokie is met al hul oulike uitrustings ๐Ÿ“š

Baie dankie aan ๐๐ž๐ญ๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐๐ซ๐จ๐๐ฎ๐œ๐ญ๐ข๐จ๐ง ๐๐ฎ๐ฉ๐ฉ๐ž๐ญ๐ฌ vir die oulike poppekas vertoning!

๐™€๐™ก๐™ ๐™š ๐™—๐™ค๐™š๐™  ๐™ž๐™จ '๐™ฃ ๐™–๐™ซ๐™ค๐™ฃ๐™ฉ๐™ช๐™ช๐™ง ๐™ฌ๐™–๐™ฉ ๐™ฌ๐™–๐™œ ๐Ÿ“–โœจ

Vandag het Dokter Natascha ons maats by Roodieland kom leer oor die tandarts en hoe om mooi na ons tande te kyk. Ons maa...
21/04/2026

Vandag het Dokter Natascha ons maats by Roodieland kom leer oor die tandarts en hoe om mooi na ons tande te kyk. Ons maats het dit so geniet en is elkeen bederf met 'n nuwe tandeborsel. Wat ' n lekker instappie!

Fotodag by Roodieland is elke jaar iets om na uit te sien. Kyk net hoe mooi is ons maatjies! Dankie Yvonne Pretorius vir...
12/04/2026

Fotodag by Roodieland is elke jaar iets om na uit te sien. Kyk net hoe mooi is ons maatjies! Dankie Yvonne Pretorius vir ons pragtige foto's!

โ„™๐•’๐•’๐•ค๐•–๐•ฅ๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž-  ๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿš ๐ŸŒฟ๐Ÿค๐Ÿ™๐Ÿป'n Groot hoogtepunt vir ons Roodie Rakkers is ons jaarlikse Paasete waar ons opnuut weer die w...
27/03/2026

โ„™๐•’๐•’๐•ค๐•–๐•ฅ๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž- ๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿš ๐ŸŒฟ๐Ÿค๐Ÿ™๐Ÿป

'n Groot hoogtepunt vir ons Roodie Rakkers is ons jaarlikse Paasete waar ons opnuut weer die ware betekenis agter Paasfees kan herleef, vier en met opregte dankbaarheid kan waardeer.

Baie dankie aan Pastoor Teo vir die pragtige boodskap en moeite met ons kleuters om die oggend ekstra spesiaal te maak.

"๐–๐š๐ง๐ญ ๐ฌ๐จ ๐ฅ๐ข๐ž๐Ÿ ๐ก๐ž๐ญ ๐†๐จ๐ ๐๐ข๐ž ๐ฐรช๐ซ๐ž๐ฅ๐ ๐ ๐ž๐ก๐š๐, ๐๐š๐ญ ๐‡๐ฒ ๐ฌ๐ฒ ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ ๐ž๐›๐จ๐ซ๐ž ๐’๐ž๐ฎ๐ง ๐ ๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ ๐ก๐ž๐ญ..." ~ ๐‰๐จ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฌ ๐Ÿ‘:๐Ÿ๐Ÿ”

โ„™๐•’๐•’๐•ค๐•–๐•ฅ๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž- ๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿ™ ๐ŸŒฟ๐Ÿค๐Ÿ™๐Ÿป'n Groot hoogtepunt vir ons Roodie Rakkers is ons jaarlikse Paasete waar ons opnuut weer die wa...
27/03/2026

โ„™๐•’๐•’๐•ค๐•–๐•ฅ๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž- ๐”ป๐•–๐•–๐• ๐Ÿ™ ๐ŸŒฟ๐Ÿค๐Ÿ™๐Ÿป

'n Groot hoogtepunt vir ons Roodie Rakkers is ons jaarlikse Paasete waar ons opnuut weer die ware betekenis agter Paasfees kan herleef, vier en met opregte dankbaarheid kan waardeer.

Baie dankie aan Pastoor Teo vir die pragtige boodskap en moeite met ons kleuters om die oggend ekstra spesiaal te maak.

"๐–๐š๐ง๐ญ ๐ฌ๐จ ๐ฅ๐ข๐ž๐Ÿ ๐ก๐ž๐ญ ๐†๐จ๐ ๐๐ข๐ž ๐ฐรช๐ซ๐ž๐ฅ๐ ๐ ๐ž๐ก๐š๐, ๐๐š๐ญ ๐‡๐ฒ ๐ฌ๐ฒ ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ ๐ž๐›๐จ๐ซ๐ž ๐’๐ž๐ฎ๐ง ๐ ๐ž๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฎ๐ซ ๐ก๐ž๐ญ..." ~ ๐‰๐จ๐ก๐š๐ง๐ง๐ž๐ฌ ๐Ÿ‘:๐Ÿ๐Ÿ”

Address

H/v Wilde Amandel En Gardenia Strate
Roodekrans
1724

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27117642920

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category