12/11/2023
Uiteindelik is ek nou op pensioen het die plaas verkoop en bly nou in Uvongo KZN. Wat n lieflike plek om in te bly so stil en rustig kan net God bedank om my en Ronell die voorreg te gee om dit te kan doen.
Finally I am on pension sold the farm and now live in Uvongo KZN. What a wonderful place to stay we can only thank the Lord for giving me and Ronell the privilege to stay here.