27/08/2026
🏑🌿 BOSVELDHOKKIETOERNOOI 2026 🌿🏑
Wat ’n ongelooflike dag van hokkie, gees en sportmangees! Die Bosveldhokkietoernooi 2026 was ’n reuse sukses! 💚🧡🤍
Baie dankie aan elke span wat ingeskryf het en die dag saam met ons besonders gemaak het. ’n Groot dankie ook aan ons borge, OBARO Rustenburg en Crash Hockey Co, vir julle waardevolle ondersteuning! 🙌
🏆 Baie geluk aan al ons wenners van 2026!
Beste Seunsspelers⭐
Henry – Deutsche Schule Kroondal
Duardo – Laerskool Brits
Gunter – Laerskool Vastrap
Beste Dogtersspelers⭐
Mikita – Laerskool Rustenburg
Carle – Laerskool Brits
Atlegang – Deutsche Schule Kroondal
Wennespanne 🏆
Seuns:
🥇 1ste – Essenhout
🥈 2de – Kamassie
Dogters
🥇 1ste – Kremetart
🥈 2de – Ertjiehout
👕 Best Dressed Span: Hophout 🎉