Ingelozi gamehunt lodge

Ingelozi gamehunt lodge Kom geniet die bosveld,ons bied jagnaweke,gesins en familienaweke,verjaarsdae,batchelorparties,jaarend funksies ens
Skakel ons gerus
Gideon 0764305390

16/01/2015

35 km vanaf Rustenburg gelee.
M V
K- perd 10 000 10 000
Eland 8000 7000
B/wbees 4300 3700
Koedoe 5000-8000 3800
Zebra 5000 5000
Blesbok 1800 1800
Rooibok 1300 1200
Vlakvark 600 600
Akkomodasie
Jagters R 500p/p per dag
Nie-Jagters R 400p/p per dag
Sluit in akkomodasie/self catering
Jagvoertuig ,gids, afslag van bok,
Koelkamer
Hout
Minimum 5 jagters
Minimum 5 dae
50% deposito op bespreking
Jag Groete
Gideon
0764305390

Hi manne,ek sien,hier is baie van julle ouens wat jag plek soek,skakel my gerus.0764305390. gideonbotha02@gmail.com
28/11/2014

Hi manne,ek sien,hier is baie van julle ouens wat jag plek soek,skakel my gerus.0764305390. [email protected]

04/11/2014
04/11/2014

Kom geniet n lekker bosveld naweek.
Ons bied jagnaweke,gesins en famielienaweke,jaarend funksies,batchelor parties,verjaarsdae en nog vele meer.
Kontak ons gerus vir verdere inligting.
Gideon 0764305390

Address

Rhenosterfontein
Rustenburg
0300

Telephone

0764305390

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ingelozi gamehunt lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share