Weskus Skool

Weskus Skool Weskus Skool is die leier in die voorsiening van voorberoepsopleiding aan leerders in die Wes-Kaap wat die leerder begelei tot volwaardige volwassenheid.

Kontak ons by:
Skool: (022) 714 1244
Faks: (022) 714 1245

πŸ“šπŸ“ JUNIE 2026 EKSAMENROOSTER πŸ“πŸ“šBeste Ouers, VoogdeNeem asseblief kennis van die Junie 2026 eksamenrooster. Ons wens al o...
31/05/2026

πŸ“šπŸ“ JUNIE 2026 EKSAMENROOSTER πŸ“πŸ“š

Beste Ouers, Voogde

Neem asseblief kennis van die Junie 2026 eksamenrooster. Ons wens al ons leerders sterkte toe met die voorbereiding en eksamenperiode! πŸ’™πŸ’›

Weskusskool- waar ons saam droom, saam bou en saam wen!

---
πŸ“šπŸ“ JUNE 2026 EXAMINATION TIMETABLE πŸ“πŸ“š

Dear Parents, Guardians.

Please take note of the June 2026 examination timetable. We wish all our learners the very best with their preparation and examination period! πŸ’™πŸ’›

Weskusskool β€” where we dream together, build together and achieve together!

28/05/2026

πŸβ™ŸοΈπŸ‰ Sport teen Wellington SOS πŸ’™πŸ’›

Baie dankie vir almal se ondersteuning en sportmangees gister tydens ons netbal, skaak en rugby wedstryde. πŸ‘

Trots op elke leerder wat Weskusskool met trots verteenwoordig het.

Weskusskool- waar ons saam droom, saam bou en saam wen!
---
πŸβ™ŸοΈπŸ‰ Sports vs Wellington SOS πŸ’™πŸ’›

Thank you to everyone who supported our netball, chess and rugby teams yesterday. Your spirit and support made the day special! πŸ‘

Proud of every learner who represented Weskusskool with pride and passion.

Weskus school– where we dream together, build together, and win together!




27/05/2026

πŸ”₯ Basiese Brandbestryding Opleiding πŸ”₯
By Weskusskool droom ons saam, bou ons saam en berei ons ons leerders voor vir die toekoms. πŸ’™πŸ’›

Ons 4dejaars het vandag hul Basiese Brandbestryding-opleiding suksesvol voltooi en waardevolle vaardighede aangeleer wat nie net deure oopmaak nie, maar ook lewens kan red. πŸš’

Die toekoms lΓͺ oop, gryp elke geleentheid met albei hande aan! 🌟
---
πŸ”₯ Basic Firefighting Training πŸ”₯
At Weskusskool we dream together, build together, and prepare our learners for the future. πŸ’™πŸ’›

Our fourth-year learners successfully completed their Basic Firefighting Training today, gaining valuable skills that not only open doors, but can also save lives. πŸš’

The future is wide open β€” seize every opportunity with both hands! 🌟

πŸ… SA ATLETE 2026πŸ‡ΏπŸ‡¦ πŸ…Ons Weskusskool-atlete het die skool met trots verteenwoordig tydens die Atletiek SA Kampioenskappe ...
26/05/2026

πŸ… SA ATLETE 2026πŸ‡ΏπŸ‡¦ πŸ…

Ons Weskusskool-atlete het die skool met trots verteenwoordig tydens die Atletiek SA Kampioenskappe in Pretoria vanaf 29 April tot 2 Mei 2026.

Baie geluk aan al ons atlete met hul uitstekende prestasies op nasionale vlak β€” julle harde werk en deursettingsvermoΓ« maak ons ongelooflik trots! πŸ’™πŸ’›πŸƒβ€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈ

Uitslae:
Luseatin Fryer – goud in die 400 m en silwer in die 800 m
Almeglin Pedro – brons in spiesgooi en goud in die aflos
Elzaine Valentyn – silwer in spiesgooi
Zheek Valentyn – brons in die 100 m en brons in die aflos
In sy afwesigheid:
Conray Willemse – silwer in die 1500 m





---
πŸ… SA ATHLETES 2026 πŸ‡ΏπŸ‡¦ πŸ…

Our Weskus school athletes proudly represented the school at the Athletics SA Championships in Pretoria from 29 April to 2 May 2026.

Congratulations to all our athletes on their outstanding achievements at national level β€” your hard work and perseverance make us incredibly proud! πŸ’™πŸ’›πŸƒβ€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈ

Results:
Luseatin Fryer – gold in the 400 m and silver in the 800 m
Almeglin Pedro – bronze in javelin and gold in the relay
Elzaine Valentyn – silver in javelin
Zheek Valentyn – bronze in the 100 m and bronze in the relay
In his absence:
Conray Willemse – silver in the 1500 m



πŸ‰ Baie geluk aan ons talentvolle spelers wat gekies is vir die Boland LSEN Cravenweekspan 2026 wat vanaf 25–30 Junie in ...
26/05/2026

πŸ‰ Baie geluk aan ons talentvolle spelers wat gekies is vir die Boland LSEN Cravenweekspan 2026 wat vanaf 25–30 Junie in East London gaan deelneem!

Vlnr: Meguile Mitchels, Junior Fransman, Renachwil Jantjies, Jowaylon Strauss, Liam Botes, Reagan Grain, Siyanda Gumada en Ismail Weimers.
Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en trots dra nou die Boland-kleure.

Ons wens julle alles van die beste toe vir die toernooi! πŸ’™πŸ’›






---
πŸ‰ Congratulations to our talented players who have been selected for the Boland LSEN Craven Week team 2026, taking part in East London from 25–30 June!

From left to right: Meguile Mitchels, Junior Fransman, Renachwil Jantjies, Jowaylon Strauss, Liam Botes, Reagan Grain, Siyanda Gumada and Ismail Weimers.
Your hard work, perseverance and pride now carry the Boland colours.

We wish you all the best for the tournament! πŸ’™πŸ’›




22/05/2026

Na uitdagende dae van vloede en onsekerheid, is ons dankbaar om te kan sΓͺ: al ons leerders is veilig by die huis. πŸšŒπŸ™

Dankie aan elke bestuurder, personeellid wat saamgestaan het om seker te maak ons kinders kom veilig by hul families uit.

Kollegas β€” dankie vir julle Vrydag-uitnemendheid, omgee en opoffering.

Ouers, geniet julle kinders vanaand en hou hulle veilig en warm. πŸ’™





---
After the floods and many challenges, we are grateful to say that all our learners are safely at home. πŸšŒπŸ™

Thank you to every driver, staff member who worked together to ensure the safety of our children.

Colleagues β€” thank you for your Friday excellence, dedication, and care.

Parents, enjoy your children this evening and keep them safe and warm. πŸ’™




15/05/2026

Wat ’n ongelooflike aand vol energie, trots en tradisie!
---
What an incredible evening filled with energy, pride, and tradition!

πŸ“Œ BELANGRIKE KENNISGEWING       IMPORTANT NOTICE
11/05/2026

πŸ“Œ BELANGRIKE KENNISGEWING
IMPORTANT NOTICE

🌸 Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike ma’s en vrouefigure in ons skoolgemeenskap. Dankie vir julle liefde, onders...
10/05/2026

🌸 Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike ma’s en vrouefigure in ons skoolgemeenskap. Dankie vir julle liefde, ondersteuning en opoffering waarmee julle daagliks ons kinders se lewens verryk.

’n Spesiale dankie ook aan ons toegewyde onderwysers vir julle passie, geduld en harde werk. Julle maak elke dag ’n verskil. 🌼

---
🌸 Happy Mother’s Day to all the wonderful mothers and women in our school community. Thank you for your love, support, and sacrifices that enrich the lives of our children every day.

A special word of appreciation to our dedicated teachers for your passion, patience, and hard work. You make a difference every day. 🌼

Address

Saldanha

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27227141244

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskus Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share