SoulX

SoulX At SoulX we identify the possible causes of abnormal behaviour, the effect that behaviour could have

28/05/2026
17/05/2026

Voel jy soms asof jy op die plek swem? Jou bene skop met mening en jou arms roei verbete, maar wanneer jy opkyk, besef jy jy het beswaarlik gevorder. Om die een of ander tyd op jou lewensreis vas te haak beteken nie jy is ’n mislukking nie, maar wél dat dit tyd is om jou tegniek aan te pas en dalk selfs van rigting te verander. As jy vir die perfekte oomblik wag om jou volle potensiaal te bereik, gaan jy lank wag en ’n groot porsie van jou lewe vrugteloos sien verbygaan, sê Lizette Volkwyn, meesterlewensafrigter, menslike leuenverklikker en internasionale spreker van Kempton Park, wat verlede jaar deur Best of Best Awards as die beste transformasionele lewensafrigter in Suid-Afrika aangewys is.
lewensbetekenis en -potensiaal.
“My lewe het verander toe ek besef ek hóéf nie my honger na meer te stil of my drome te tem nie. Ek het besef om te blom waar jy geplant is, is nie ’n eindbestemming nie, maar eerder die grondslag vir ontwikkeling en groei op die pad na ’n vervulde lewe," vertel sy in Bruis.

09/05/2026

And the snooze continues as the Bulls, and the Sharks play and win their games.

Address

Sandton

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SoulX posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SoulX:

Share