28/03/2026
๐ Somerset-Oos Landbougenootskap: 200 Jaar!
๐
4โ5 September 2026
๐ Somerset-Oos Skouterrein
Kom vier 200 jaar van boeregeskiedenis, tradisie en gemeenskapsgees tydens die jaarlikse Somerset-Oos Skou!
๐ Vee-uitstallings
๐ Perde-items
๐ฝ Plaasprodukte
๐ถ Vermaak vir oud en jonk
๐ Spesiale tweehonderdjaar vieringe!
Van ossewa tot trekker, van merinos tot angoras en boerbokkeโons storie leef voort.
Wees deel van geskiedenis!