Laerskool Cloetesville

Laerskool Cloetesville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Cloetesville, Curry Street, Cloetesville, Stellenbosch.

01/09/2026

Crazy hair day on Friday 4th of September 🌟🥳👏🏻

Baie trots op ons Telfees leerders🥹3 leerders gaan deur na die distrik rondteStephen Michau 3de plek in graad 4Tyler Jul...
31/08/2026

Baie trots op ons Telfees leerders🥹
3 leerders gaan deur na die distrik rondte

Stephen Michau 3de plek in graad 4
Tyler Julius 2de plek in graad 5
Chantell Lukas 1ste plek in graad 6

Ons graad 7 uitstappie na die Taalmonument, Taal museum en Paarl museum
31/08/2026

Ons graad 7 uitstappie na die Taalmonument, Taal museum en Paarl museum

🏑⚽ Laerskool Cloetesville se O/14 meisies en seuns in aksie!Ons O/14 meisies en seuns het vandag met groot entoesiasme e...
26/04/2026

🏑⚽ Laerskool Cloetesville se O/14 meisies en seuns in aksie!

Ons O/14 meisies en seuns het vandag met groot entoesiasme en spanwerk aan ’n opwindende toernooi deelgeneem by Pieterlangeveld Primêr. Dit was ’n dag vol energie, sportmangees en trots waar ons leerders hul beste gegee het op die veld. 💪🌟

’n Groot dankie aan al ons onderwysers en coaches van die skool, asook van Cool Play, vir hul ondersteuning, leiding en aanmoediging deur die dag. Julle maak dit moontlik vir ons leerders om te groei en hul talente te ontwikkel. 🙌

Klein skool, groot gees!
Ons is trots op elke speler wat deelgeneem het. 🟢🟡

27/11/2025
Ons graad 1 tot 3 maatjies het n wonderlike tyd gehad by die Two Oceans Akwarium, waarna hulle middagete by Spur geniet ...
27/11/2025

Ons graad 1 tot 3 maatjies het n wonderlike tyd gehad by die Two Oceans Akwarium, waarna hulle middagete by Spur geniet het. Leerders was gevul met kinderlike opgewondenheid!

22/11/2025

Geslagsgebaseerde geweld begin in stilte eindig wanneer ons saam besluit om nie meer stil te bly nie.

Laerskool Cloetesville stands with the movement to END GBV and FemicideFor HerFor UsGeslagsgebaseerde geweld begin in st...
22/11/2025

Laerskool Cloetesville stands with the movement to END GBV and Femicide

For Her
For Us

Geslagsgebaseerde geweld begin in stilte en eindig wanneer ons saam besluit om nie meer stil te bly nie

Ons graad 7 dasseremonie en bekendstelling van ons hoofleiers Hoofseun-Hosea AsselHoofdogter-Jesne GalantOnderhoofseuns-...
24/01/2025

Ons graad 7 dasseremonie en bekendstelling van ons hoofleiers

Hoofseun-Hosea Assel
Hoofdogter-Jesne Galant
Onderhoofseuns-Luthando Mdunyelwa & Usaid February
Onderhoofdogter-Chantelle Van Wyk

05/12/2024

Address

Curry Street, Cloetesville
Stellenbosch
7600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Cloetesville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share