05/06/2026
Gekrummelde hoender met mushroom sous en n mengelslaai by
Prys is R60
Sondag lunch vir die 14 June 2026 - Lamp chop met sous
Hoender pastel
Groente
Soetpampoen
Aartappel met botter en kaas gebak in oond
Daar sal ook afgelewer word binne in stilbaai as die bestellings 5 of meer is teen R50 aflewering kostes
U kan lekker tuis bly en net WhatsApp en u bestselling plaas selfs vir roosterkoeke ook
Die nommer is 0727688632
Klik op die foto's om te sien wat nog beskikbaar is vir jou om hierdie naweek by die mark te geniet!
Click on the photos to see what else is available for you to enjoy at the market this weekend!