Vallei Sekuriteit

Vallei Sekuriteit Closing the net on crime in the Sundays River Valley.

Is dit dalk iemand sin. Het dit in n agterplaas gekry wat vermoedelik inbrekers agter gelaat het.
28/04/2021

Is dit dalk iemand sin. Het dit in n agterplaas gekry wat vermoedelik inbrekers agter gelaat het.

20/04/2021

Middag mense toe ons 9 jaar gelede begin het met die Scoutguard kamera wat foto na jou foon toe stuur het ek geweet dat oor tyd sal jou alarm in jou huis dit ook doen. Wel die tyd het aan gebreek. Ons stel bekend die Ajax security system. Die "motion sensor" kan tot 2 kilometer van jou huis af geinstaleer word. Geen drade battery hou tot 5 jaar. Dis reg jy het reg gehoor. So op plase by krale by ingang by pomphuise en store hoef jy net die ogie of "motion sensor" op te sit. Stuur onmiddelik na jou foon 3 fotos as sensor getrigger word. Alles is wireless. Kontak ons gerus vir pryse dit is n "DIY" stelsel so geen instaleerder nodig. 0609816817 [email protected]

Middag mense baie Sekuriteits companies maak oop in Sondagsrivier Vallei. Maar die proof sit in die resultate. Wel gedaa...
14/04/2021

Middag mense baie Sekuriteits companies maak oop in Sondagsrivier Vallei. Maar die proof sit in die resultate. Wel gedaan Eugene met jou arrestasie vanoggend R8000 gesteelde goedere ook terug gevind. Helder oordag in Middle straat.

Naand mense sien wifi test een by my huis vannaand en een by Vallei Sekuriteit kantore. Stuur net jou email adress na my...
08/04/2021

Naand mense sien wifi test een by my huis vannaand en een by Vallei Sekuriteit kantore. Stuur net jou email adress na my Whatsupp as jy ook satelite wifi teen 20 Meg per sekonde wil geniet. 0609816817 lekker aand.

More mense, wel gedaan Johan van Vallei Reaksie met jou arrestasie gister.
25/03/2021

More mense, wel gedaan Johan van Vallei Reaksie met jou arrestasie gister.

14/03/2021
04/03/2021

Wees altyd wakker.

More mense wie se tuinslang is dit hierdie? Respond het hom vanoggend in die bos gekry in Whitesweg. 0609816817
27/02/2021

More mense wie se tuinslang is dit hierdie? Respond het hom vanoggend in die bos gekry in Whitesweg.
0609816817

15/02/2021

Naand mense enige iemand wat in die Vallei wil ervaar wat 20 Meg per sekonde is. Kom drink n koffie van more oggend af by Maruis. 34 Middel Straat. Sanlam gebou. Kom download movies of musiek. Nuwe satelite Wifi nou beskikbaar aan almal.

Middag mense waai gerus vir ons beheerkamer as julle in Sonop straat ry. Spectra se nuwe bou perseel word gemonitor deur...
02/02/2021

Middag mense waai gerus vir ons beheerkamer as julle in Sonop straat ry. Spectra se nuwe bou perseel word gemonitor deur Vallei Sekuriteit beheerkamer. Die kamera werk op sy eie dag en nag en tel beweging op. Lekker aand an almal.

HikVision kameras beskikbaar vir instalering deur Vallei Sekuriteit.
02/02/2021

HikVision kameras beskikbaar vir instalering deur Vallei Sekuriteit.

The qualities needed to be a competitive archer are brought into sharp focus. Even the smallest detail can have a monumental impact. To succeed at the highes...

Address

De Beersweg
Strand
7140

Telephone

042 2301700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vallei Sekuriteit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vallei Sekuriteit:

Share